02 Julie 14:32
11°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 11°C

Wind 28km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 76%

Vrydag


16°C / 11°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Saterdag


15°C / 11°C

Wind 15km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Sondag


15°C / 13°C

Wind 21km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 85%

Maandag


15°C / 12°C

Wind 26km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 73%

Dinsdag


15°C / 11°C

Wind 14km/h


Reënval 9mm


Humiditeit 77%

Nuus

Man se koplose lyk in veld gevind

Deur sapa Maandag 09 September 2013 17:16

JOHANNESBURG. – Die koplose lyk van 'n man is in 'n veld in Klerksdorp gevind, het die polisie in die Noordwes Maandag gesê.

 Kapt. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, het gesê die lyk, wat tekens van ontbinding getoon het, is Sondag deur 'n verbyganger in die Oudorp-township gevind.

 Die polisie ondersoek die saak.