Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


26°C / 16°C

Wind 29km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 53%

Maandag


20°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 25.8mm


Humiditeit 88%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 17km/h


Reënval 2.7mm


Humiditeit 74%

Woensdag


23°C / 15°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Donderdag


30°C / 18°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Nuusflitse
4 werkers sterf toe brug ineenstort Man val laerskoolkinders met mes aan 4 mense dood en 14 beseer in ongelukke op Van Reenenspas Sataniste soek swart katte in Hongarye Man dood in Tafelberg-tragedie Zambiër vas oor hy in lug skiet ná president se dood ‘Hongarye sit internetbelasting eers op ys’ Miley Cyrus se rok skok Man ontnugter met droomvrou, wurg haar Rowers grawe tonnel om bank te beroof Vermeende verkragter gesoek MH370: Seuns dagvaar oor pa se “dood” Beroemde bokskryt glo gesteel Thuli Madonsela: Jy's nie bo die reg, JZ 13-jarige ontvoer: 'Toestande in ouerhuis nie noodwendig sleg' Steve Hofmeyr ken nie apartheid - Virginia Keppler Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help
Nuus

Dag 8 van moordverhoor

Griekwastad: Twiets uit die hof

Woensdag 13 November 2013 10:33 vm.

JOHANNESBURG. – Woensdag is die agtste dag van die Griekwastad-moordverhoor in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley. 

'n Minderjarige tienerseun word aangekla van die moorde op Deon, Christel en Marthella Steenkamp, van haar verkragting en van regsverydeling. 

Volg die twiets hier:

16:36 - Regter sê ons sal more 10 uur begin

16:35 - Adv. Coetzee wil eers more kruisondervra

16:35 - Joubert skeur die hemp en sê dit het redelik krag gevat. Vra verskoning omdat hy dit geskeur het.

16:34 - Kapt Joubert: Die hemp het moeilik geskeur, ek moes al my krag gebruik

16:33 - Kapt Joubert: Nee, ek is nie deskundige nie, spekuleer

16:33 - Regter vra Kapt Joubert of hemp maklik kan skeur

16:32 - Regter Kgomo: Het jy T-hemp bekyk? (Hemp word nou uit sak gehaal)

16:31 - Joubert sê hy stem saam dat Marthella terugbaklei het, selfs nadat sy geskiet is.

16:31 - Joubert sê dit stem ooreen met wat hy waargeneem het.

16:30 - Cloete lees nou uit Dr. Fouche se getuienis oor of Marthella die T-hemp kon skeur.

16:28 - Kapt Joubert: Daar sou ook ander vloeipatrone wees as sy regop was, gaan le en opkom

16:28 - Kapt Joubert: Gesig vloeipatroon, sy was regop en het gelê, geen ander vloei as opkom

16:27  - Die beskuldigde sit met sy koponderste bo. Kyk vlugtig op na die foto's en dan na Joubert.

16:26 - Kapt Joubert: Daar sou beweging op vloer gewees het as omdraai, geen bloed daar

16:26 - Kapt Joubert: Daar is nie spatsels van bebloede hand, geen merke op vloer

16:25 - Joubert veduidelik nou met behulp van n foto hoekom hy nie saam stem met die weergawe nie.

16:23 - Joubert die beskuldigde se weergawe steem nie ooreen met wat hy gevind het nie.

16:23 - Kapt Joubert: Verdediging sê seun hemp is geskeur toe Marthella van grond gegryp

16:22 - Kapt Joubert: Seun sê sy was op haar boud, het hemp gegryp en geskeur

16:21 - Cloete lees nou uit kol. Vermeulen se verklaring oor wat die beskuldigde gesê het.

16:20 - Kapt Joubert: Daar was geen beweging by Marthella nie, sy kon nie daar beweeg het

16:20 - Kapt Joubert: Maak nie sin nie, as jy kyk na blou hemp kyk, geen enkele kontak

16:19 - Joubert se n deel van die verklaring stem nie ooreen met wat hy op die toneel waargeneem het nie.

16:19 - Kapt Joubert: Hy het Marthella gesien sit/lêby foon, by ma en gedink sy wou bel

16:17 - Kapt Joubert: Het beskuldige se weergawe gelees

16:17 - Van die bloed was steeds nat toe dit kontak gemaak het met die T-hemp.

16:16 - Kapt Joubert: Daar is iets wit wat ook in kontak was, hierdie is alles nie spatpatrone

16:15 - Kapt Joubert: Nat bloes is oorgedra aan binnekant

16:15 - Kapt Joubert: Die voorwerpe wat kontak gemaak is, is nie liggaamsdele nie

16:14 - Die bloed is oorgedra toe die bloed steeds in sy vloeistofvorm was.

16:12 - Kapt Joubert: Al die voorwerpe het op verskillende tye kontak gemaak

16:12 - Kapt Joubert: Daar is voorwerpe wat met T-hemp in kontak gekom het

16:11 - Kapt Joubert: Die bloedspatsels het oor tydperk in verskillende tye gebeur

16:10 - Kapt Joubert: Hy was reg voor die bron tydens voorval

16:10 - Terug na die donker blou T-hemp wat die beskuldigde gedra het. Joubert lewer sy opinie hieroor.

16:09 - Kapt Joubert: Haar linkergroottoon was op die vloer by telefoon en bloed is oorgedra

16:09 - Kapt Joubert: Bloed van haar been het op voet en vloer gedrup

16:08 - Kapt Joubert: Die looppatroon op Marthella se regterbene dui dat sy regop was

16:08 - Kapt Joubert: Bloed op T-hemp dui op gesigbeserings

16:07 - Kapt Joubert: Marthella se kop het beweeg omdat daar 2 vloeipatrone op gesig is

16:07 - Kapt Joubert: Die gebrek aan bloed op teelvloer by Marthella dui op geen beweging nie

16:06 - Kapt Joubert: Marthella se hemp het gras en gruis, wat waarskynlik buite opgetel is

16:05 - Kapt Joubert: Marthella was nog regop toe sy in bors geskiet is

16:05 - Kapt Joubert: Sy het geleun met regterhand, en met linkerhand handstuk gevat

16:04 - Kapt Joubert: Marthella was laas by telefoon nog op voete

16:03 - Kapt Joubert: Iemand het by telefoon stilgestaan en voetmerke gelaat

16:03 - Kapt Joubert: Christel was op stadium op haar knieë

16:02 - As Deon die baadjie gedeeltelik aan sy regte arm gehad het sou die arm nie vol bloed gewees het

16:02 -Kapt Joubert: Deon is nie beweeg na dood nie

16:01 - Kapt Joubert: Die bloed sou eers deur baadjie geweek het,

16:01 - Ao. Van der Merwe het vroeer getuig die baadjie was glad nie aan Deon se lyf nie.Het onder hom gele

16:00 - Kol. Dick de Waal het vroeer getuig die baadjie was gedeeltelik aan Deon se arm.

15:59 - Terug na die groen jean-baadjie wat half aan Deon se arm was. Daar was vroeer verwarring oor dit.

15:57 - Kapt Joubert: Marthella het ook met hand teen tafel geleun en palmafdruk gelaat

15:55 - Joubert gaan nou weer deur die toneel.

15:55 - Kapt Joubert: Marthella het oomblikke stilgestaan naby pa, bloed het gedrup

15:54 - Kapt Joubert: Deon het beweeg, en merk op vloer gemaak

15:53 - Kapt Joubert: Bloedbron was bo-op bloedkolle vir oomblik (By Deon )

15:52 - Kapt Joubert: Bebloede kol op toonbankkas deur Marthella gemaak, spat dui op hande

15:51 - Kapt Joubert: Patroon by agterdeur deur Marthella se bebloede vingers veroorsaak

15:50 - Een moontlike bloedsmeermerk is op die baadjie wat oor die riempiestoel gehad het, geïdentifiseer.

15:50 - Kapt Joubert: Bruin baadjie, bloedkol bekyk, sien koeëlgat

15:48 - Kapt Joubert: Deon se kortbroek - bloedkolle op voorkant

15:47 - Bloedsmeermerke is ook op Marthella se blou kortbroek geïdentifiseer.

15:44 - Kapt Joubert: Denimromp van Christel - Vloeipatrone sigbaar bo, dis Christel se DNA

15:42 - Joubert: Mens kan duidelik sien deur die skuurvensters, sou die kombuisdeur kon sien waar Marthella sou wees

15:41 - Joubert het ook na die sigbaarheid vanuit die skuur na die huis se agterdeur gekyk.

15:40 - Nie genoeg DNA om te bepaal wie s'n dit is

15:39 - Joubert se sy opinie oor die bloedspatsels teen die muur is dat Marthella moontlik daar geskiet is.

15:38 - Kapt Joubert: Dink Marthella moontlik geskiet in TV-kamer naby bank

15:37 - Kapt Joubert: Daar was ook bloedkol op blinders gewees

15:36 - Kapt Joubert: Bloedkolletjie langs die koeëlgat in TV-kamermuur bekyk

15:35 - Joubert het die leefkamer se muur ondersoek vir bloed, koeëls.

15:35 - Kapt Joubert: Gaan na bloedspatselspatroon binne huis kyk

15:34 - Kapt Joubert: Deon Steenkamp se hemp by nek is vol bloed en aan die kant

15:33 - Kapt Joubert: Gras en gruis is op die hemp aangedui

15:32 - Kapt Joubert: Marthella se T-Hemp daar is eliptiese vlekke, impakspatsels van kop

15:31 - Nou vir Marthella se groen T-hemp en die blou golfhemp van Deon Steenkamp.

15:30 - Kapt Joubert: Die vlek van Marthella is op Christel se linkerarm

 

15:29 - Kapt Joubert: Marthella se DNA het gemeng met Christel s'n op die hemp

15:27 - Kapt Joubert: Voorkant en agterkant het baie bloed op

15:27 - Kapt Joubert: Christel Steenkamp se hemp ondersoek

15:27 - Dit is moontlik dat die seun bloed aan sy lyf gehad het en dit so aan die T-hemp oorgedra het.

15:26 - Kapt Joubert: Daar word ook gekyk na die binnekant van die T-hemp waar bloed is

15:25 - Kapt Joubert: Agterkant van maroen T-hemp het ook paar kolle op

15:24 - Kapt Joubert: Seun het nie Marthella se bloed van die wapens gekry nie, maar van haar

15:23 - Kapt Joubert: Nog n oordrag van 'n voorwerp met skerp kant, het Marthella se bloed op

15:21 - Van Marthella se DNS is ook op die T-hemp gevind.

15:20 - Kapt Joubert: Ons kyk nou na maroen T-hemp, bloedkolle gemeng met seep

15:19 - Volgende word daar na die maroen T-hemp gekyk wat die seun aangehad het toe hy by polisiekantoor kom

15:18 - Joubert het n chemikalieë gebruik om mirko-bloedmerke uit te wys wat nie met die blote oog gesien kon word nie

15:18 - Kapt Joubert: Daar is objekte wat oordragpatrone gemaak het, voorwerpe met kante

15:16 - Joubert daar is drie hoofareas waar impak-bloedspatsels gevind is.

15:16 - Kapt Joubert: Die hoeveelheid is: impakpatrone (10), en bloedoordrag is 23

15:15 - Kapt Joubert: Die dele tussen die kolle is ook vol bloed

15:13 - Nog n bloedsmeermerk is op die skouer van die T-hemp gevind. Dit het ook aan Marthella behoort.

15:05 - Kapt Joubert: Daar is baie bloedkolle waarvan die DNS aan Marthella behoort

15:05 - Kapt Joubert: Daar is liniêre patroon met rante wat 'n voorwerp aandui.

15:04 - Die beskuldigde se T-hemp was vol bloedvlekke, meestal smeermerke. Dit het aan Marthella behoort.

14:56Kapt Joubert: Nog DNS van Marthella in ander kolle op T-hemp gevind

14:55 - Kapt Joubert: Dit is regs bo op die hemp

 14:54 - Kapt Joubert: Hier is van Marthella se DNS op hemp gevind

14:53 - Kapt Joubert: Nog kolle op agterkant van die broek, en seepdele

14:49 - Kapt Joubert: Teen die tyd van analise het Joubert nie seun se DNA gehad

 

14:49 - Verskeie bloedsmere is op die broek sigbaar. Marthella se DNS is ook op die broek gekry.

 

14:48 - Kapt Joubert: Daar is dalk seep ook op die broek, gemeng met bloed

 

14:47 - Kapt Joubert: Bloed is van ander bron op broek oorgedra

 

14:47 - Kapt Joubert: Van voor is daar kolle onder op rand, en regs, en regs bo op rek

 

14:46 - Kapt Joubert: Seun se kortbtroek bekyk vir bloedspatsels

 

14:45 - Kapt Joubert: Sien foto waar seun wys wapens is daar neergesit

 

14:44 - Kapt Joubert: Baie verdag, daar was geen stof of gras op wapens waar glo neergesit is 

14:43 - Kapt Joubert: Na hek gaan kyk waar wapens neergesit is 

14:43 - Kapt Joubert: Die bloed beland binne in loop nadat skoot afgevuur is 

14:42 - Kapt Joubert: Bloed is steeds sigbaar binne loop, neergesit nadat sneller getrek is 

14:41 - Kapt Joubert: Ook moontlike bloed onder die loop van .357 en binne loop 

14:40 - Kapt Joubert: Ook moontlike selle op hamer en langs sneller en bokant ''release" 

14:39 - Kapt Joubert: Ook selle van Marthella op deel om sneller 

14:39 - Kapt Joubert: .357-rewolwer - Marthella se selle op greep 

14:38 - Kapt Joubert: Bloed van Marthella op loop en agter kolf 

14:37 - Kapt Joubert: Het van Marthella en Deon se selle gevind. Deon s'n op snellerdeel

 

 

14:35 - Kapt Joubert: .22-geweer kolfgedeelte, selle versamel

14:35 - Joubert praat nou oor die .22-geweer wat ook in die skietery gebruik is.

13:11 - Foto's van die Deon se kopbeserings word gewys. Met dit verdaag die hof eers vir ete.

13:10 - Kapt Joubert: Deon Steenkamp se voorkop het wond by wenkbrou regs

13:08 - Kapt Joubert: Deon Steenkamp se voete is skoon, geen bloed

13:08 - Bloed was ook op Marthella se linkervoet op haar groottoon.

13:07 - Kapt Joubert: Marthella se voete vol bloed linkervoet op vloer by telefoon

13:05 - Kapt Joubert: Sy was dus regop, en bloeiend, bloed kom van kortbroek wat vol bloed was

13:04 - Kapt Joubert: Vloeipatrone op Marthella se regterbeen wys af en sykante toe

13:03 - Foto's van Marthella se bebloede hande, gesig, asook van die lykskouing, word gewys.

13:02 - Kapt Joubert: Marthella het bebloede hande gehad, foto's word gewys

13:02 - Kapt Joubert: Foto van Marthella se uitgangswond onder regterarm, waar bloed sou vloei

13:00 - Kapt Joubert: Christel was kaalvoet op toneel ook

12:59 - Kapt Joubert: Christel  het dus nie geloop op toneel nie

12:59 - Kapt Joubert: Christel voor nadoodse ondersoek, geen bloed op voete

12:57 - Kapt Joubert: Vlekke op Marthella se voorkant, kopwonde het daarop gedrup

12:56 - Kapt Joubert: Vloeipatrone sê sy was regop en het neergesak op regterkant

12:56 - Kapt Joubert: Duike op haar gesig, toe sy neersak op, kan sien bloed het ophou vloei

12:55 - Kapt Joubert: Sy het dus eers regop gestaan en toe gaan lê, bloed vloei op 2 wyses

12:55 - Daar is vloeipatrone op Marthella se kop. Van die bloed het teen die neus/linkeroog af gevloei.

12:54 - Kapt Joubert: Vloeipatroon op Marthella se voorkop vloei afwaarts en sywaarts na regs

12:52 - Kapt Joubert: Daar is geen bloed op teelvloer onder Marthella se bebloede hemp

12:51 - Kapt Joubert: Oordrag van Marthella na Christel

12:50 - Kapt Joubert: Smeerpatroon (bloed) op Christel se regterarm is Marthella s'n

12:50 - Kapt Joubert: Marthella - bloed op T-hemp na onder gevloei, was regop eers

12:48 - Kapt Joubert: Op die telefoonhandstuk is nog oordragpatroon, linkerhand hou foon vas

12:47 - Kapt Joubert: Ek glo Marthella het probeer bel

12:46 - Kapt Joubert: Bloed by telefoon op toonbank kom van regterhand

12:46 - Kapt Joubert: Daar is n oordragpatroon, dalk van Marthella se voet

12:45 - Kapt Joubert: By kroegstoele is bloed, by haar kop, beteken druppels val van bo af

12:44 - Kapt Joubert: Druppels op linkerblad is sonder patroon

12:44 - Kapt Joubert: Sy kon ook gestaan of half regop gewees het

12:43 - Kapt Joubert: Bloed op Christel se lae rug loop na boude, sy moes gesit het

12:42 - Kapt Joubert: Bloed onder riempiesstoel, die stoel was nie eers daar gewees nie

12:41 - Kapt Joubert: Koeëlwond in Deon se agterkop, bloed vloei na vloer, swaartekrag

12:40 - Kapt Joubert: Deon se voorarm het dit gemaak, toe word arm na lyf getrek, veepatroon

12:40 - Kapt Joubert: Deon se kop, bloed daar lyk of gevee is

12:39 - Kapt Joubert: Bloed drup van arms en word op vloer getrap

12:38 - Kapt Joubert: Nog druppels duskant plek waar sy gestaan het, en veepatroon

12:38 - Marthella het bebloede hande gehad. Sy het op die tafel gedruk. Haar handafdruk is op die tafel.

12:37 - Kapt Joubert: Op eetkamertafel is patroonoordrag, dalk van bloederige hande

12:36 - Joubert verduidelik nou al bloedspatsels wat op die kombuisvloer gevind is. Daar is baie druppels.

12:35 - Kapt Joubert: Nog smeerpatrone op vloer tot by Deon se voete

12:35 - Die beskuldigde kyk nou af

12:34 - Kapt Joubert: Daar is veepatroon ook in die bloed, smeer van n voorwerp, dalk voet

12:33 - Kapt Joubert: Nog smeerpatrone op vloer, weet nie wat die voorwerp was

12:33 - Kapt Joubert: Nog bloeddruppels op vloer wat lei van kombuis na eetkamer

12:32 - Daar was ook n vloei-patroon teen die kombuiskas.

12:32 - Kapt Joubert: Bloed het kleefeienskappe

12:30 - Daar is grasdele en gruis in die bloed gemeng op die kas

12:29 - Kapt Joubert: bloedvlek loop van toonbank teen kas af, haar regterkant het kas geraak

12:29 - Kapt Joubert: Nou kyk ons die kombuiskas, en word verwys na DNS-resulate

12:28 - Kapt Joubert: By kaste en toonbank nog druppels op vloer

12:27 - Daar is nog smeerpatroon van voetsool binne kombuis

12:26 - Kapt Joubert: Dit is persoon wat geloop het en bloed het geval

12:26 - Kapt Joubert: Druppels het van bo geval, oral versprei, geen patroon

12:24 - Kapt Joubert: Dit lyk soos die linkervoer patroon

12:24 - Bloedspatsels op die teels dui aan dit van die persoon gedrup het.

12:23 - Kapt Joubert: Druppels op waskamervloer, sommige is versteur

12:22 - Kapt Joubert: Dit beteken sy kom in die huis in as dit regterarm is

12:22 - Kapt Joubert: Daar is 3 liniêre spatsels, dalk van vingers toe sy regterarm swaai

12:21 - Joubert vertel van die eerste bloedspatsels in die huis en ander bloed druppels. Wys die fotos.

12:20 - Kapt Joubert: Buitemuur was die wegspatpatroon, en druppels op kombuisvloer

12:20 - Kapt Joubert: Muur se foto's is '"castoff," wegspat-patroon

12:20 - Kapt Joubert: Bloed van borswond, bloed aan arms wat drup op voete en vloer

12:19 - Kapt Joubert: Wil hof help om Marthella se regop posisie te bekyk, wond aan bors

12:18 - Kapt Joubert: Het 3 DVD's gekry van toneel, 2 stelle foto's en een video

12:17Kapt Joubert: Die bloed is op onderste helfte van die sekuriteitsdeur

12:16 - Kapt Joubert: Impak bloed op binnekant van sekuriteitsdeur gesien en monsters geneem

12:16 - Hy het later die misdaadtoeneel op die plaas besoek. Fotos en sketse gemaak.

12:15 -  Kapt Joubert: Ek het die lyke en kleredrag gedokumenteer

12:14 - Van 8h tot 16h het Joubert die lykskouings van die Steenkamps bygewoon.

12:14 - Kapt Joubert: Ek het nadoodse ondersoek bygewoon op 11 April 2012

12:11 - Kapt Joubert: Families word gewaarsku oor inhoud van foto's wat vertoon word

12:11 - Kapt Joubert: Gevra om nadoodse ondersoek by te woon en toneel vir bloed te bekyk

12:10 - Kapt Joubert: Bloedspatselspatroon-analise is ''n ou studieveld

12:09 - Kapt Joubert: Bloed van die neus kan ook patrone maak

12:08 - Kapt Joubert: Bloed kan ook afwesig wees, of spat

12:07 - Kapt Joubert: Bloed kan ook geabsorbeer word

12:07 - Kapt Joubert: Bloedpoele beweeg onder swaartekrag

12:07 - Kapt Joubert: Oordrag van bloed van een objek na ander laat patroon agter

12:06 -  Kapt Joubert: Bloed kan ook drup

12:06 - Kapt Joubert: bloed word geslinger van objek wat beweeg of stop

12:04 -  Kapt Marius Joubert: Dinamika is swaartekrtag, impak, spatsels, en vloei

12:03 - Kapt Marius Joubert: Bloed as n vloeistof reageer in voorspelbare wyse

12:02 - Kapt Marius Joubert: Kategoriseer, evalueer, rigting, bymekaarkom, verhouding tussen

12:01 - Kapt Marius Joubert: Kyk eers na hele toneel, ID patrone

12:01 - Kapt Marius Joubert: Kyk na grootte, vorm, hoeveelheid, verspreiding, volume en plek

12:00 - Joubert het ook opleiding ontvang in bloedspatsels, die rekonstruksie van misdaadstonele.

11:58 - Kapt Marius Joubert: hoe om bloed in ondersoeke te gebruik, oorsprong en eksperimente

11:57 - Kapt Marius Joubert: hoe om bloed in ondersoeke te gebruik, oorsprong en eksperimente

11:56 - Kapt Marius Joubert: Kundige op bloedspatselspatrone, evaluasie en rekonstruksie

11:56 - Soos al die kundiges voor hom het kapt. Joubert ook n indrukwekkende CV.

11:54: Kapt Joubert is besig om kursusse en ondervinding te beskryf

11:53: Joubert lees ook eers al sy kwalifikasies aan die hof voor. Hy het al verskeie kursusse voltooi.

11:52: Ons gaan nou kyk na kapt. Joubert se ondervinding kyk

11:51: Joubert het 21 jaar ervaring.

11:50: Joubert is ook verbode aan die wetenskap-laboratorium in Kaapstad. Hy is biologiese-misdaadtoneelkundige.

11:49 - Kapt. Marius Joubert gaan nou getuig.

11: 48 -Coetzee lees nou nog erkenings in die hof rekord in. Dit handel ook die vingerafdrukke.

11:47 - Adv. Coetzee erken Marthella se vingerafdrukke van skoolboek verkry is

11:46 - Hier gaan ons. Regter Kgomo het sy sitplek ingeneem. Adv. Willem Coetzee gaan nie kruisondervra nie

11:45 - Daar is geen kruisondervraging. Verrassing vir ons! Meer erkennings kom

11:42 - 11:42: Die verdediging het hul eie kundige ingebring om hulle te help.

11:40 -AO Phillip Bekker sit gereed om onder kruisverhoor geneem te word