Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 16°C

Wind 30km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 74%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Dinsdag


29°C / 17°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Woensdag


23°C / 17°C

Wind 37km/h


Reënval 1.9mm


Humiditeit 61%

Donderdag


22°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 5.7mm


Humiditeit 70%

Vrydag


22°C / 15°C

Wind 20km/h


Reënval 0.6mm


Humiditeit 63%

Nuus

Lees Beeld se twiets uit die hof

Poena: Skieter kry borgtog

Deur marida fitzpatrick en sapa Vrydag 15 November 2013 11:29 vm.

Hy staan tereg op twee aanklagte van moord. Die hof het Vrydag gehoor dat die aanklagte van skedule 6- na skedule 5-klagte verander is nadat die staat 'n verklaring deur Chevonne onder oë gehad het.

Peter Mbonani, ondersoekbeampte, het tydens die vorige hofverskyning getuig dat daar met die moordtoneel gepeuter is.

Hy het gesê die getal koeëlgate in die mure stem nie ooreen met die aantal koeëldoppies wat op die toneel gevind is nie.

Landdros Cox het die saak toe uitgestel sodat ballistiese bewyse vir die hof beskikbaar kan wees.