25 Mei 05:14
15°C / 19°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 24km/h


Reënval 3.8mm


Humiditeit 81%

Woensdag


21°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Donderdag


22°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Vrydag


18°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 12.4mm


Humiditeit 76%

Saterdag


18°C / 11°C

Wind 22km/h


Reënval 1.1mm


Humiditeit 83%

Nuus

Man sterf in Wonderboom-vliegongeluk

Deur piet matipa Dinsdag 28 Januarie 2014 11:38

'n Brandweerwa op die toneel op die Wonderboom-lughawe in Pretoria waar 'n ligte vliegtuig Dinsdag neergestort het. Een insittende is dood. Foto Deaan Vivier

'n Man is dood nadat hy met sy ligte vliegtuig by die Wonderboom-lughawe in Pretoria verongeluk het. 

Volgens Zakhele Thwala van die departement van vervoer het die man net voor 07:00 met sy vliegtuig opgestyg. 

"Hy het glo (met die tuig) omgedraai en dit is toe dat die vliegtuig val en in bome beland," het Thwala gesê. 

Die man is op die toneel dood. Sy naam sal bekend gemaak word sodra sy naasbestaandes in kennis gestel is.  

Dit is nog nie seker wat die ongeluk veroorsaak het nie.