Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Sondag


28°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


27°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 78%

Dinsdag


25°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 63%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 67%

Donderdag


25°C / 16°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Nuusflitse
Iran hang vrou wat vermeende verkragter vermoor Winter gaan swaar wees in Oekraïne, waarsku VN TB Joshua skenk begrafnisgeld TLC haal Honey Boo Boo van die lug Tweejarige sterf in Mali weens Ebola Twee vas ná Kagiso-rooftog Busongeluk in Nepal eis 14 Wapendepot van IS in Irak vernietig Polisie in New York met 'n byl aangeval Dokter vas nadat vrou op operasietafel sterf Ebola laat gesondheidswerker na Ivoorkus vlug Gasontploffing in Pole eis drie gesinslede Ebola: Japan se Clever-maatskappy skenk ‘slim’ gesigsmaskers Indië beskerm vlermuise teen vuurwerk Plaasaanval: Seun hardloop 3 km om hulp te soek Derek Swemmer verlaat Kovsies Kernkrag: SA en Rusland ontmoet in Drakensberge ‘Fotobom bom Collins-woordeboek’ Japanse staatslui gebruik departementsgeld in seksklub Rowers blaas kitsbank op, vlug met geld Vry word op Zimbabwe-kampus verbied KZN: Vrou sterf in tref-en-trap-ongeluk Oscar: Belastingbetalers gaan opdok OB benodig R64 miljoen Gat in staat se sak kan tot hoër belasting lei Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk
Sake

KREDIETBORREL

Absa staan kleiner lenings toe uit vrees vir swak skuld

Deur bloomberg Vrydag 14 Junie 2013 3:07 nm.
Absa het sy lenings ingeperk en markaandeel prysgegee in ’n poging om stygende slegte skuld te vermy.
“Ons persoonlike leningsboek het bykans onveranderd gebly oor die afgelope jaar en ons markaandeel in persoonlike lenings het van 30% tot onder 10% geval,” het David Hodnett, finansiële hoof, aan Bloomberg gesê. “Die gemiddelde grootte van ons lenings daal ook.”
Verbruikers vind dit moeiliker om lenings terug te betaal soos werkloosheid toeneem en hoër krag- en brandstofpryse huishoudings knel.
Absa fokus tans op sy bestaande verbruikers, sê Hodnett. Die groep het ook meer geld opsy gesit vir afskrywings vir slegte skuld.
“As ’n bank met ’n aansienlike deel van die verbruikersmark, sal ons blootstelling hê wanneer ’n verswakkende ekonomiese klimaat op die Suid-Afrikaanse verbruiker ’n impak maak.”
African Bank Investments Limited, Suid-Afrika se grootste verskaffer van ongesekureerde lenings, het in Mei sy dividend met 71% verlaag ná ’n groter as verwagte styging in slegte skuld.
FirstRand en Nedbank het ook gesê hulle is versigtiger met krediet in die huidige omgewing, wat selfs taaier kan raak indien rentekoerse begin styg.

Gaan na Sake24.com  vir gratis geldnuus en vars markaanwysers.

Gewild op Sake24.com: