Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


26°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 58%

Maandag


20°C / 16°C

Wind 30km/h


Reënval 40.8mm


Humiditeit 86%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 68%

Woensdag


23°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Donderdag


25°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Nuusflitse
Twee sterf in Potch-ongeluk Student verongeluk op pad na verloofde 4 werkers sterf toe brug ineenstort Man val laerskoolkinders met mes aan 4 mense dood en 14 beseer in ongelukke op Van Reenenspas Sataniste soek swart katte in Hongarye Man dood in Tafelberg-tragedie Zambiër vas oor hy in lug skiet ná president se dood ‘Hongarye sit internetbelasting eers op ys’ Miley Cyrus se rok skok Man ontnugter met droomvrou, wurg haar Rowers grawe tonnel om bank te beroof Vermeende verkragter gesoek MH370: Seuns dagvaar oor pa se “dood” Beroemde bokskryt glo gesteel Thuli Madonsela: Jy's nie bo die reg, JZ 13-jarige ontvoer: 'Toestande in ouerhuis nie noodwendig sleg' Steve Hofmeyr ken nie apartheid - Virginia Keppler Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind
Sake

Só kan brandstofpryse styg

Deur inet-bridge Vrydag 14 Junie 2013 12:53 nm.

As jy nog nie 'n Vadersdag-geskenk gekoop het nie, oorweeg 'n tenk petrol, want in Julie gaan die petrolprys waarskynlik skerp styg.

’n Swakker rand en hoër internasionale oliepryse kan in Julie die prys van petrol in Gauteng tot naby aan die rekordprys van R13,20 per liter wat in April gesien is, opstoot. Dit is volgens data van die Sentrale Energiefonds wat Vrydag uitgereik is. 
Die daaglikse onderverhaling was 80,89c per liter op 13 Junie, terwyl die gemiddeld vir die tydperk van 31 Mei tot 13 Junie 82,51c per liter was.
’n Onderverhaling beteken dat die basiese petolprys gegrond op die daaglikse olieprys en die wisselkoers hoër is as die basiese brandstofprys wat gebruik word in die berekening van die maandelikse kleinhandelprys van petrol.
’n Onderverhaling impliseer dus dat die kleinhandelprys van petrol heel waarskynlik opgestoot sal word met die volgende maand se prysaanpassing, ongeag of die regering ’n nuwe heffing sal instel en of die groothandel- of kleinhandelmarges opgestoot word of nie.
Die kleinhandelprys van petrol word maandeliks op die eerste Woendag van die maand aangepas in ooreenstemming met die vorige tydperk se oor- of onderverhaling.
Die huidige berekeningstydperk is van 31 Mei tot 27 Junie en die prysaankondiging sal op 28 Junie gedoen word.

Die departement van minerale en energie kan daarom op 3 Julie ’n verhoging in die kleinhandelprys van petrol van ongeveer 81c per liter instel as die daaglike vlak van onderverhaling naby die vlak van 13 Junie bly. Die groothandelprys van diesel met ’n swaelinhoud van 0,05% kan moontlik met 75c per liter styg.

Gaan na Sake24.com  vir gratis geldnuus en vars markaanwysers.

Gewild op Sake24.com: