Kaapstad Verander Area

Vandag


21°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 71%

Donderdag


24°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Vrydag


23°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Saterdag


26°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


29°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 39%

Maandag


23°C / 14°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Nuusflitse
Treinongeluk in Indië eis 12 Vulkaan: Dodetal in Japan styg steeds WWF: Mens het een en 'n half aarde nodig Joost en All Blacks ontmoet wéér EU-sanksies teen Rusland gaan voort ‘Verdagte pakkie’ ontwrig Gautrein-dienste Ebola: Duisende kinders wees gelaat ‘Vyfsterhotel’ brand in Mongolië Britse toeris glo twee keer verkrag voor moord Skole in Japan kry bomdreigement Thailand oorweeg ID-armbande vir toeriste iPhone 6 nou te koop in China Man vuur skoot by Ethiopiese ambassade Kankerdokter vas ná sy minnaar vergiftig Stop betogings, vra Hongkong-hoof Nóg 'n vulkaanuitbarsting dreig in Japan Turkye deur mortiere getref Egpaar kry lewenslank vir dierevideo’s Lufthansa-vlieëniers gaan Dinsdag wéér staak Viëtnam lê beslag op 40 kg se ivoor Ebola: Australië stuur nie dokters nie Vulkaan: Nog lyke van berg gebring Minnares kruip weg vir vrou, val na dood NK-ongeluk: Dodetal styg VSA-dokter blootgestel aan ebola Seun (15) doodgeskiet Richard Branson klou aan ruimtedroom Franse vliegstaking kom tot einde Paarl-baba is nog weg Tory-minister bedank oor stoute foto Gesin van 5 dood gekry in huis Talle iPhone-smokkelaars vas Tiener, oom gekeer oor gedwonge troue Nigeriese kerkramp: Aankondiging verwag Kind, vlieënier sterf tydens lugvaartskou Polisieman in Ferguson geskiet Ontake-vulkaanuitbarsting: 7 gered Reddingshelikopter vermis
Sake

Harmony se verlies vervierdubbel; aandele afgeslag

Woensdag 14 Augustus 2013 9:22 vm.

Harmony Gold Mining se kwartaallikse verlies het amper vervierdubbel ná stakings by sy grootste myn. Daarby het die groep ook die waarde van 'n myn in Papoea-Nieu-Guinee afgeskryf.Die groep se wesensverdienste het van R202 miljoen in die kwartaal tot Maart, tot R804 miljoen in die drie maande tot Junie verhoog. Geen finale dividend is verklaar nie.Stakings by Kusasalethu, Harmony se grootste myn, het die groep R1,2 miljard gekos. Graham Briggs, hoof, sê beleggers soek opbrengste en hou nie tans van groot kapitaalprojekte nie. “Dit is ons nuwe realiteit.”Die groep het 276 109 fynonse goud in die kwartaal tot Junie gelewer, 12% meer as in die vorige kwartaal.Harmony het $268 miljoen van die waarde van sy 50%-belang in die Hidden Valley-myn in Papoea-Nieu-Guinee  afgeskryf weens die dalende pryse van silwer en goud, asook weens die myn se swak produksievertoning. Harmony se aandeelprys was teen 09:20 op Woensdag meer as 5% laer by R36,60.