05 Julie 04:40
11°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 11°C

Wind 21km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 80%

Maandag


16°C / 11°C

Wind 9km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Dinsdag


18°C / 14°C

Wind 18km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 72%

Woensdag


16°C / 13°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 83%

Donderdag


16°C / 13°C

Wind 32km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 83%

Vrydag


17°C / 12°C

Wind 9km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Sake

Omstrede sakeman Roux Shabangu se gebou opgeveil

Deur jeanne-marie versluis Woensdag 14 Augustus 2013 12:14

Nedbank het die omstrede sakeman Roux Shabangu se Sanlam-gebou in Pretoriase middestad pas vir R66 miljoen op ’n veiling gekoop.

Die gebou het vanoggend op veiling gegaan nadat Nedbank in 2011 ’n bevel in die Pretoriase hooggeregshof teen Shabangu verkry het om die gebou te kon verkoop. Shabangu kon nie sy verband terugbetaal nie.

Die enigste ander bod op die veiling was van Ven Sibanda, voorsitter van Zambezi Capital. Hy het R65 miljoen vir die gebou gebie.

Dié gebou en sy eienaar is van 2010 in omstredenheid gehul nadat die R500 miljoen-huurkooptransaksie tussen die nou afgedankte genl. Bheki Cele en Shabangu bekendgemaak is.

’n Raad van ondersoek onder leiding van regter Jake Moloi wat dit ondersoek het, het bevind dat Cele nie vir die pos van polisiehoof geskik is nie.