Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 14°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 71%

Donderdag


22°C / 15°C

Wind 30km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 69%

Vrydag


24°C / 15°C

Wind 39km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Saterdag


25°C / 14°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 52%

Sondag


27°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Maandag


23°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 67%

Sake

Dele van Johannesburg sal tot 3 uur lank sonder krag wees

Donderdag 15 Augustus 2013 8:11 nm.

’n Massiewe kragonderbreking wat die suide en suidweste van Johannesburg in donkerte hul, is deur ’n veldbrand veroorsaak. 

Transmissielyne tussen Fordsburg en Orlando is beskadig. 

Volgens City Power is ’n tegniese span besig om krag te herstel en dit sal “binne die volgende drie uur” reg wees. 

Gebiede wat geraak word, sluit in Lenasia, Eldorado Park, Nancefield, Mondeor, Mulberton, Auckland Park, Mayfair, Westdene, Crosby, Sophiatown, Newlands en Northcliff.