03 Julie 14:19
11°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 11°C

Wind 14km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Saterdag


16°C / 11°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Sondag


15°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 83%

Maandag


16°C / 11°C

Wind 8km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Dinsdag


14°C / 12°C

Wind 17km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 86%

Woensdag


14°C / 11°C

Wind 8km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 89%

Sake

Standard Bank se derde in bevel skuif na Deutsche Bank

Donderdag 15 Augustus 2013 14:57

Peter Wharton-Hood is aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van Deutsche Bank in Suid-Afrika.

Hy neem oor by Herman Bosman, wat reeds in Februarie aangekondig het dat hy einde Augustus uittree.

Wharton-Hood het gister bedank as bedryfshoof van Standard Bank, maar sal tot middel September by die bank aanbly, waarna hy by Deutsche Bank sal inval.

Wharton-Hood is die derde in bevel by Standard Bank, net onder die gesamentlike uitvoerende hoofde, Sim Tshabalala en Ben Kruger.

Bosman het bedank omdat hy voel sy rol by Deutsche Bank het nie genoeg “potensiaal vir ontwikkeling” nie.