05 Mei 02:11
13°C / 23°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 13°C

Wind 12km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 76%

Dinsdag


18°C / 12°C

Wind 24km/h


Reënval 1.3mm


Humiditeit 73%

Woensdag


21°C / 10°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Donderdag


26°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 35%

Vrydag


26°C / 13°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 33%

Saterdag


25°C / 12°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Sake

Standard Bank slaan munt uit meer lenings

Deur reuters Donderdag 15 Augustus 2013 08:45
Standard Bank, Afrika se grootste bankgroep, se tussentydse verdienste het met 11% gestyg danksy stewige groei in lenings. Maar sy koste verbonde aan slegte skuld het skerp gestyg.
Die groep se wesensverdienste per aandeel het tot 504,5c in die ses maande tot Junie geklim, vergeleke met 453,6c ’n jaar tevore. 
Sy inkomste uit lenings het met 20% tot R18,8 miljard geklim, terwyl nie-rente inkomste (wat meestal uit gelde en kommissie verdien word) met 7% tot R17,73 miljard gestyg het.
Die groep se koste vir slegte skuld het met 28% tot R5 miljard geklim.
Standard Bank is tans in onderhandelings betrokke om sy kommoditeits- en valutahandelbedrywighede in Londen vir meer as $500 miljoen te verkoop, het Reuters verlede maand berig.
Die groep het reeds van sy bedrywighede in Argentinië, Rusland en Turkye verkoop en wil op die Afrika-vasteland fokus.
Sy aandeelprys het tot dusver vanjaar met 2,5% geval.