Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Saterdag


23°C / 14°C

Wind 20km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 51%

Sondag


22°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 62%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Dinsdag


24°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Sake

Werker sterf in ongeluk by Marikana-myn

Deur reuters Donderdag 15 Augustus 2013 1:46 nm.

’n Werker van Lonmin se Marikana-myn is Woensdag in ’n ongeluk aan diens by die Saffy-skag dood, het die myn bekend gemaak.

Alle werk by die skag is opgehef terwyl die ongeluk ondersoek word.

Meer inligting is nog nie bekend gemaak nie.