Kaapstad Verander Area

Vandag


29°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


27°C / 17°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Dinsdag


26°C / 17°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 63%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 67%

Donderdag


25°C / 16°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Vrydag


21°C / 14°C

Wind 19km/h


Reënval 2.8mm


Humiditeit 64%

Nuusflitse
Iran hang vrou wat vermeende verkragter vermoor Winter gaan swaar wees in Oekraïne, waarsku VN TB Joshua skenk begrafnisgeld TLC haal Honey Boo Boo van die lug Tweejarige sterf in Mali weens Ebola Twee vas ná Kagiso-rooftog Busongeluk in Nepal eis 14 Wapendepot van IS in Irak vernietig Polisie in New York met 'n byl aangeval Dokter vas nadat vrou op operasietafel sterf Ebola laat gesondheidswerker na Ivoorkus vlug Gasontploffing in Pole eis drie gesinslede Ebola: Japan se Clever-maatskappy skenk ‘slim’ gesigsmaskers Indië beskerm vlermuise teen vuurwerk Plaasaanval: Seun hardloop 3 km om hulp te soek Derek Swemmer verlaat Kovsies Kernkrag: SA en Rusland ontmoet in Drakensberge ‘Fotobom bom Collins-woordeboek’ Japanse staatslui gebruik departementsgeld in seksklub Rowers blaas kitsbank op, vlug met geld Vry word op Zimbabwe-kampus verbied KZN: Vrou sterf in tref-en-trap-ongeluk Oscar: Belastingbetalers gaan opdok OB benodig R64 miljoen Gat in staat se sak kan tot hoër belasting lei Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk
Sake

Wêreldbeker: Rio-verblyf dubbel so duur as in SA

Deur sapa Donderdag 15 Augustus 2013 10:48 vm.
Die koste van hotelverblyf vir 2014 se Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rio de Janeiro, Brasilië gaan gemiddeld $460 per nag kos. In 2010 was die gemiddelde verblyfkoste in Johannesburg $200 en in 2006 in Berlyn, Duitsland $300, luidens ’n verslag van die toerisme-agentskap Embratur. 
Die verslag vergelyk huidige hotelkoerse met die van 2014 op die webtuistes van hotelle en MATCH Hospitality,  amptelike verblyfprogram van die sokkerbeheerliggaam FIFA. Tydens die Konfederasiebeker in Junie het ’n hotelkamer in Salvador $75 per nag gekos, maar in Julie 2014 sal dit met 583% tot $509 styg. In ander Wêreldbekerstede was daar stygings van tussen 200% en 350%.
“Embratur meen dit is belangrik om die kwessie lank voor die tyd te bespreek. Die geleenthede bring groot getalle toeriste na die land en die indruk wat gevorm word, is nie net dié van die individu nie, maar ook dié van sy vriende en familie,” sê Flavio Dino, hoof van Embratur. Sowat 600 000 buitelandse toeriste word tydens die 2014-wêreldbeker verwag, wat 30 keer meer is as tydens vanjaar se Konfederasiebeker. 

Also Rebelo, Brasilië se minister van sport, het in Junie gesê hoteluitbuiting sal nie geduld word nie. 

Besoek www.sake24.com vir gratis sakenuus en vars markinligting.

Gewild op Sake24.com: