Kaapstad Verander Area

Vandag


26°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Donderdag


25°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Vrydag


25°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Saterdag


23°C / 13°C

Wind 48km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Sondag


27°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 31%

Maandag


29°C / 17°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Sake

Foschini-groep kry aanbod vir kaartafdeling

Deur reuters Vrydag 16 Augustus 2013 16:22

The Foschini Group (TFG) het ’n aanbod ontvang vir sy finansieringsafdeling, RCS.

TFG, wat onder meer Foschini, Donna Claire, @home en American Swiss in sy stal het, het in Junie aangedui dat hy sy belang van 55% in RCS wil verminder.

RCS reik winkelkaarte uit en verskaf lenings en selfs korttermynversekering. Die ander 45% word deur Standard Bank besit.

TFG het nie aangedui wie die aanbod gedoen het of hoeveel dit behels nie.