Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 16°C

Wind 20km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 61%

Saterdag


25°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Sondag


26°C / 17°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Maandag


24°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 64%

Dinsdag


23°C / 16°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Woensdag


25°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Nuusflitse
Vrou sterf toe vragmotor op haar motor rol ‘Ebola-chaos’ by Beitbrug Man vas wat huishulp aanrand Man aangekeer wat katte vir dwelmsmokkelary gebruik Universiteite breek bande met Bill Cosby Dief steel lykswa met lyk steeds binne in Matriekmeisie gee geboorte voor skool, los glo baba Seun op soek ná wolkbreuk Hoë risiko vir beurtkrag dié naweek Kaapse man steek glo vrou in Auckland dood 'Pop trek Steve Hofmeyr se toutjies' Brit onder 5 wat sterf in Afganistan-bomaanval Man gevonnis vir dubbele moord in Beaufort-Wes Mandela se dood in Desember herdenk Lewe glo te moeilik: 98-jarige skiet homself en vrou Skoon oudit vir Gautrein Nog swaar reën vir Gauteng voorspel Burgermeestersdrama in Mokopane: SAPD ontplooi Kapenaar moor glo gewese vrou in Nieu-Seeland Wladimir Poetin se bankier deur interpol gesoek Dominee spontaan toegejuig toe kerk se ligte aangaan Grapjas se optrede het Steve Hofmeyr diep seergemaak Jacob Zuma se mond gesnoer toe hy oor ANC wou praat China: 26 sterf in brand by steenkoolmyn IS ‘mees brutale bedreiging nog’ – Angela Merkel Steve Hofmeyr: Konsert glo R5 miljoen kwyt Man urineer in vliegtuig se gang Grypdief laat spaander met handsak, R5 000 Opgekapte lyk in Kampsbaai gevind Gedwonge verhuising staar advokate in die gesig Man ontevrede oor vroue-universiteite Seun kan nie matriek voltooi weens aanranding Boksombende help vir Blikkies met heupvervangings 'Eenhoring' kry groot belangstelling Munisipale Eskom-skuld buite beheer
Sake

Vakbond veg terug oor Vavi, Cosatu 'lamgelê'

Deur bloomberg Vrydag 16 Augustus 2013 1:18 nm.
Die grootste vakbond binne Cosatu, die National Union of Metalworkers, gaan die skorsing van die vakverbond se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, teenstaan. Dit gaan die eenheid binne Cosatu bedreig.
Die National Union of Metalworkers, wat sowat 323 000 lede het, sê dat die regte prosedure nie gevolg is nie en dat hy vertroue verloor het in die vakverbond se president, S’dumo Dlamini, wat nie daarin kon slaag om Cosatu se 21 vakbonde te verenig nie.
“Ons verwerp die skorsing van kameraad Vavi,” het Irvin Jim, Numsa se hoofsekretaris, Vrydag aan verslaggewers in Johannesburg gesê. “Ons win tans regadvies in om uit te vind wat ons opsies is.”
Vavi is sedert 1999 hoofsekretaris van Cosatu. Hy was ’n groot kritikus van pres. Jacob Zuma en meen die regering se ekonomiese beleid doen nie genoeg om armoede en korrupsie aan te spreek nie.
Cosatu is “heeltemal lamgelê,” sê Jim. “Ons lede is ontsteld oor die skorsing van Zwelinzima Vavi. Ons is bekommerd oor Cosatu.”