31 Augustus 15:17
14°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 14°C

Wind 41km/h


Reënval 11mm


Humiditeit 89%

Dinsdag


16°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 73%

Woensdag


17°C / 12°C

Wind 20km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 70%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 64%

Vrydag


19°C / 13°C

Wind 12km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 61%

Saterdag


22°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 51%

Sake

Grindrod-wins staan sterk

Maandag 02 September 2013 11:23

Afrika se grootste skeepsgroep, Grindrod, se tussentydse verdienste het met 29% geklim danksy sy vragdienste-afdeling.Sy wesensverdienste per aandeel het tot 76,2c geklim in die ses maande tot Junie, vergeleke met 58,9c ’n jaar tevore.Grindrod beplan om R1,4 miljard in die tweede helfte van die jaar te bestee om sy hawe-terminus uit te brei, sy spoorinfrastruktuur te verbeter en om nog lokomotiewe en skepe te koop.Die maatskappy het in ’n verklaring gesê sy hawe-, terminus- en spoorbedrywighede – deel van sy afdeling vir vragdienste – het “buitengewone” groei in wins getoon.Grindrod se aandeelprys het tot dusver vanjaar met 47% geklim – die negende beste vertoning onder aandele in die JSE se indeks van alle aandele. Die groep se tussentydse dividend het met 14% geklim tot 20c.