Kaapstad Verander Area

Vandag


26°C / 16°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Sondag


26°C / 18°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Maandag


23°C / 17°C

Wind 10km/h


Reënval 11.3mm


Humiditeit 90%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 25km/h


Reënval 3.5mm


Humiditeit 64%

Woensdag


23°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


27°C / 17°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Sake

Rekordgetal toeriste besoek Suid-Afrika

Deur Dinsdag 17 Desember 2013 10:49 nm.

Van Schalkwyk

Die getal toeriste wat Suid-Afrika tussen Januarie en Junie vanjaar besoek het, het met 5,1% op ’n jaargrondslag toegeneem, het Marthinus van Schalkwyk, minister van toerisme, Dinsdag gesê.

“Dit was bo en behalwe die groei van 10,5% wat in dieselfde tyd verlede jaar behaal is,” sê hy.

Dié groei het die getal toeriste tot ’n rekordhoogtepunt van 4 642 217 in die eerste ses maande van vanjaar laat klim.

Hy sê die groei is behaal ondanks toenemende internasionale mededinging, moeilike handelsomstandig­hede in van die land se bronmarkte en die wisselvallige rand.