Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 15°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Sondag


29°C / 17°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


27°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 75%

Dinsdag


25°C / 17°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Woensdag


24°C / 15°C

Wind 14km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 67%

Donderdag


22°C / 14°C

Wind 23km/h


Reënval 0.6mm


Humiditeit 72%

Nuusflitse
Iran hang vrou wat vermeende verkragter vermoor Winter gaan swaar wees in Oekraïne, waarsku VN TB Joshua skenk begrafnisgeld TLC haal Honey Boo Boo van die lug Tweejarige sterf in Mali weens Ebola Twee vas ná Kagiso-rooftog Busongeluk in Nepal eis 14 Wapendepot van IS in Irak vernietig Polisie in New York met 'n byl aangeval Dokter vas nadat vrou op operasietafel sterf Ebola laat gesondheidswerker na Ivoorkus vlug Gasontploffing in Pole eis drie gesinslede Ebola: Japan se Clever-maatskappy skenk ‘slim’ gesigsmaskers Indië beskerm vlermuise teen vuurwerk Plaasaanval: Seun hardloop 3 km om hulp te soek Derek Swemmer verlaat Kovsies Kernkrag: SA en Rusland ontmoet in Drakensberge ‘Fotobom bom Collins-woordeboek’ Japanse staatslui gebruik departementsgeld in seksklub Rowers blaas kitsbank op, vlug met geld Vry word op Zimbabwe-kampus verbied KZN: Vrou sterf in tref-en-trap-ongeluk Oscar: Belastingbetalers gaan opdok OB benodig R64 miljoen Gat in staat se sak kan tot hoër belasting lei Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk
Sport

Kragmeting met Barbarians van baan

Donderdag 30 Mei 2013 10:10 nm.

JOHANNESBURG. – Die kostes verbonde aan ’n moontlike wedstryd teen die Suid-Afrikaanse Barbarians is die rede waarom die Leeus dié beplande rugbywedstryd gekanselleer het, berig Pieter Jordaan.

Terwyl die Leeus ywerig gewerk het om tog teenstand van gehalte in die aanloop tot hul promosie-relegasiestryd vir Super-rugby te kry, moes beplanning vir die Baabaas-stryd, wat op 7 Junie op Ellispark sou plaasvind, dus laat vaar word.

Manie Booysen, uitvoerende hoof van die Goue Leeus Rugbyunie, het gister gesê wedstryde teen die Westelike Provinsie, die Haaie, die Blou Bulle en Griekwas is nou al wat nog voor die promosiestryd op die Leeus wag.

Tog het Dave Kenealy, president van die SA Barbarians, gister aan Gerdie Karstens gesê hy is erg ontsteld oor die gebeure. “Veral omdat die Leeus óns genader het om as plaasvervanger vir die Franse Barbarians teen hulle te speel.” Booysen het gesê die wedstryd was op geen tydstip nog amptelik vasgepen nie.

“Beseringsversekering kon nog nie eens vir die (Barbarians se) spelers bekom word nie. Dit is ’n probleem wat sulke soort wedstryde in die toekoms ook kan knou.”