Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


25°C / 15°C

Wind 25km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 60%

Maandag


20°C / 14°C

Wind 28km/h


Reënval 44.9mm


Humiditeit 82%

Dinsdag


23°C / 15°C

Wind 17km/h


Reënval 1.2mm


Humiditeit 71%

Woensdag


23°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Nuusflitse
4 werkers sterf toe brug ineenstort Man val laerskoolkinders met mes aan 4 mense dood en 14 beseer in ongelukke op Van Reenenspas Sataniste soek swart katte in Hongarye Man dood in Tafelberg-tragedie Zambiër vas oor hy in lug skiet ná president se dood ‘Hongarye sit internetbelasting eers op ys’ Miley Cyrus se rok skok Man ontnugter met droomvrou, wurg haar Rowers grawe tonnel om bank te beroof Vermeende verkragter gesoek MH370: Seuns dagvaar oor pa se “dood” Beroemde bokskryt glo gesteel Thuli Madonsela: Jy's nie bo die reg, JZ 13-jarige ontvoer: 'Toestande in ouerhuis nie noodwendig sleg' Steve Hofmeyr ken nie apartheid - Virginia Keppler Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help
Sport

SA moet eerste kolf, maar...

Reën kniehalter krieket

Deur johann de jager Vrydag 14 Junie 2013 2:52 nm.
Dale Steyn se terugkeer is die enigste verandering in die Suid-Afrikaanse krieketspan wat die Wes-Indiese Eilande vandag in Cardiff om 'n plek in die halfeindstryd in die toernooi om die Kampioene-trofee pak.
Die wedstryd is weens reënbuie aanvanklik tot 36 boulbeurte aan 'n kant verkort, maar spel kon eers teen 15:30 begin. Daar sal nou 31 boulbeurte aan elke kant gespeel word.
Die aanvangsbouler Steyn het herstel van sy sybesering wat hom tot dusver op die kant gehad het. Hy vervang die draaier Aaron Phangiso.
Die Proteas-kaptein AB de Villiers kon nie vir 'n derde agtereenvolgende keer die loot wen nie. Sy eweknie Dwayne Bravo het Suid-Afrika soos verwag ingestuur om te kolf toe hy die loot gewen het. 
Kemar Roach is olik en word deur Tino Best vervang. Ramnaresh Sarwan maak ook plek vir  Devon Smith by die Windies.
Die spanne is: 
Suid Afrika: Hadhim Amla, Colin Ingram, Faf du Plessis, AB de Villiers (k), JP Duminy, David Miller, Ryan McLaren, Robin Peterson, Chris Morris, Dales Steyn, Lonwabo Tsotsobe. 
Windies: Chis Gayle, Johnson Charles, Darren Bravo, Marlon Samuels, Devon Smith, Dwayne Bravo (k), Kieron Pollard, Darren Sammy, Sunil Narine, Tino Best, Ravi Rampaul.