04 Julie 07:01
11°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 11°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Sondag


15°C / 11°C

Wind 22km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 84%

Maandag


15°C / 11°C

Wind 7km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Dinsdag


14°C / 13°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 85%

Woensdag


14°C / 12°C

Wind 12km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 88%

Donderdag


16°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Sport

Skotse klub vry glo na Kings se Solomons

Vrydag 14 Junie 2013 22:48

PORT ELIZABETH. – Die Southern Kings se direkteur van rugby, Alan Solomons, is glo in die Skotse klub Edinburgh se visier.

Volgens The Scotsman het Mark Dodson, die uitvoerende hoof van die Skotse Rugbyunie, voelers na Solomons uitgesteek oor ’n pos by Edinburgh.

Dié klub soek blykbaar ’n ervare afrigter wat die klub suksesvol moet maak en ook Skotse afrigters kan help ontwikkel.

Dodson wou nie op navrae reageer nie.

Dominic McKay, die direkteur van kommunikasie by die Skotse Rugbyunie, het egter glo bevestig daar is met “verskeie afrigters” gepraat.

Solomons het gister gesê hy bly “daaraan toegewy om die Southern Kings ’n sukses te maak”. – Michael Green