04 Julie 22:45
11°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 11°C

Wind 21km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 80%

Maandag


16°C / 11°C

Wind 9km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Dinsdag


16°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Woensdag


16°C / 13°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Donderdag


16°C / 13°C

Wind 28km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Vrydag


16°C / 13°C

Wind 12km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 80%

Sport

Ebersohn op pad na Frankryk; Wentzel word Haai

Woensdag 17 Julie 2013 21:59

BLOEMFONTEIN. – Hy behoort nog vanjaar Curriebeker-rugby vir die Vrystaat-Cheetahs te speel, daarna pak Robert Ebersohn sy tasse om sy loopbaan in Frankryk te gaan voortsit.

Sport24 kan bevestig dat die staatmaker-binnesenter van die Cheetahs ’n kontrak met die Franse klubspan Montpellier gesluit het waar hy die Springbok-senter van die Bulle Wynand Olivier se sentermaat sal wees.

Die Bok-slot Marco Wentzel het intussen gister aan Sport24 bevestig dat hy ’n kontrak van twee jaar met die Haaie gesluit het.

Hy sal hom reeds voor die Curriebeker by die Haaie aansluit. Hy sal broodnodige diepte op slot verskaf nadat Franco van der Merwe reeds na die Leeus teruggekeer het.

Wentzel het tot onlangs nog vir die Engelse klubspan Londen Wasps gespeel. – Hendrik Cronjé