Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 15°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 74%

Donderdag


23°C / 15°C

Wind 33km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 68%

Vrydag


24°C / 15°C

Wind 38km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Saterdag


25°C / 15°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Sondag


27°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Maandag


24°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Sport

curriebeker

Bulle maak laat verandering

Donderdag 15 Augustus 2013 9:58 vm.

Frik Kirsten het sy enkel beseer en sal deur Werner Kruger in die Bulle se beginspan vervang word. Foto: Gallo Images

PRETORIA. - Die Blou Bulle moes 'n laat verandering maak aan die span wat Vrydag in die Curriebeker-kragmeting teen die Griekwas in Pretoria uitdraf.
Die stut Frik Kirsten het sy enkel tydens 'n spanoefening beseer en word deur Werner Kruger in die nr.3-trui vervang.
Afskoptyd Vrydag op Loftus Versfeld is om 19:10.
Blou Bulle se span: 15 Jürgen Visser, 14 Sampie Mastriet, 13 Ulrich Beyers, 12 Francois Venter,11 Travis Ismaiel, 10 Tony Jantjies, 9 Rudy Paige, 8 Jono Ross (kaptein), 7 Jacques du Plessis, 6 Wiaan Liebenberg, 5 Grant Hattingh, 4 Paul Willemse, 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Morné Mellett.
Plaasvervangers: 16 Bongi Mbonambi, 17 Marcell van der Merwe, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 Jean Cook, 20 Ruan Snyman, 21 Waylon Murray, 22 Clayton Blommetjies
Griekwas se span: 15 Gouws Prinsloo, 14 Nico Scheepers, 13 JP Nel, 12 Howard Mnisi, 11 PJ Vermeulen, 10 Francois Brummer, 9 Jacques Coetzee, 8 Burger Schoeman, 7 Jonathan Adendorf, 6 Carel Greeff, 5 Jaco Nepgen, 4 Hilton Lobberts, 3 Louren Adriaanse, 2 Ryno Barnes (kaptein), 1 Steph Roberts
Plaasvervangers: 16 Matthew Dobson, 17 Nick Schonert, 18 RJ Liebenberg, 19 Leon Karemaker, 20 Marnus Hugo, 21 Du Randt Gerber, 22 Rocco Jansen