Kaapstad Verander Area

Vandag


33°C / 19°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Donderdag


34°C / 18°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Vrydag


27°C / 18°C

Wind 31km/h


Reënval 2.3mm


Humiditeit 61%

Saterdag


23°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.9mm


Humiditeit 47%

Sondag


30°C / 18°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 33%

Maandag


33°C / 19°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Nuusflitse
Krokodil byt man van Pretoria aan been 4 mense sterf in bankdrama in Rusland De Zalze-bloedbad: 16-jarige is nog kritiek Beweerde metropolisie-roof: 2 verskyn in hof IS eis vrylating van terroris in ruil vir gyselaars Belastingbetalers dok op vir Ace Magashule se 72 gaste in Kuba 3 gesinslede dood in bloedbad by gholflandgoed Belfast-stadsraad: ‘Vermy vis op straat’ Vegvliegtuig stort neer: Dodetal styg tot 11 ANC gaan vir Selebi-begrafnis betaal 7 huiskomiteelede van Potch voorlopig geskors 3 mense op De Zalze vermoor Metropolisie beroof glo ma, 2 kinders Fliek oor FW de Klerk draai in die VSA Facebook-gebruikers ruk lank ‘in duister’ 10 dood toe vegvliegtuig teen ander vliegtuie bots Brandfort: Oë rek oor reuse-uitgawes Top-spioen in hof oor bedrog Padwoede-verhoor tot Augustus uitgestel Man sterf in ongeluk by nywerheidsonderneming SAL kanselleer vlugte na New York weens slegte weer Vrou op staproete in Llandudno beroof Nelspruit-ouma glo as seksslaaf aangehou 5 stories wat jy nie kan mis nie Valke trek 10 Nigeriërs vas Air Malaysia se webruimte binnegedring Mej. Heelal kom uit Colombia Oudsoldate van SA help in stryd teen Boko Haram Man in hof ná skietery by vulstasie in Kaapstad Kerk neem afskeid van jong dominee ná fratsongeluk ​Nigeriërs in hof ná dwelmklopjag ​Onsekerheid of lasbrief vir Zuma se seun uitgereik is ​Sir David Graaff oorlede ​Man verdrink by Coney Glen in Knysna ​Man met steekwonde vas aan boom gevind ​Japanse premier ‘sprakeloos’ ná onthoof-video ​Ruimtetuig op Mars gevind
Sport

Geen Tsonga op Flushing Meadows

Deur sapa-ap Donderdag 15 Augustus 2013 14:22

Jo-Wilfried Tsonga vroeër vanjaar by Wimbledon. Die Fransman moes weens 'n besering aan die VSA Ope onttrek. Foto: AP

PARYS. – Jo-Wilfried Tsonga het weens ’n langdurige kniebesering aan die Amerikaanse Ope onttrek, het Associated Press Donderdag berig.
Die agtste gekeurde Fransman se laaste kragmeting was op 26 Junie, toe ’n  seer knie hom gedwing het om uit die tweede ronde by Wimbledon te onttrek.
Tsonga sê sy linkerknie benodig meer tyd om te herstel en hy hoop om gereed te wees vir aanstaande maand se Moselle-Ope in Frankryk.
Die 28-jarige het ook die Rogers-beker-toernooi, wat vroeër die maand in Montreal, Kanada, plaasgevind het, weens die besering misgeloop. 
Die Amerikaanse Ope, die laaste Grand Slam-toernooi van die jaar, begin op 26 Augustus op Flushing Meadows in New York.