31 Augustus 10:49
14°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 14°C

Wind 41km/h


Reënval 11mm


Humiditeit 89%

Dinsdag


16°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 73%

Woensdag


17°C / 12°C

Wind 20km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 70%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 64%

Vrydag


19°C / 13°C

Wind 12km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 61%

Saterdag


22°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 51%

Sport

Toomua maak Wallaby-buiging

Deur ap Donderdag 15 Augustus 2013 08:48
SYDNEY. – Die losskakel Matt Toomua maak die naweek sy buiging vir die Wallabies in die span se Rugbykampioenskap-wedstryd teen Nieu-Seeland.
Quade Cooper, wat by die Reds afgerig is deur die nuwe Wallaby-afrigter Ewen McKenzie, sal op die bank diens doen. Hy is in die reeks teen die Britse en Ierse Leeus ook oor die hoof gesien deur die voormalige Wallaby-afrigter Robbie Deans.
Israel Folau, wat saam met James O'Connor en Jesse Mogg deel van 'n groep van 10 Brumbies-spelers in die span is, sal in sy vierde toets uitdraf op vleuel.
Christian Lealiifano en Adam Ashley-Cooper is die senters.