Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Saterdag


31°C / 16°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Sondag


29°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Maandag


32°C / 19°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Dinsdag


28°C / 16°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Woensdag


29°C / 17°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Sport

Anderson geen held, sê Davisbeker-kaptein

Deur rsg Vrydag 16 Augustus 2013 11:59

Foto: AP

JOHANNESBURG. – Die tenniskaptein van Suid-Afrika se Davisbekerspan, John-Laffnie de Jager, sê Kevin Anderson sal nooit as ’n Suid-Afrikaanse sportheld aanvaar word terwyl hy voortgaan om dié kompetisie te boikot nie. 
De Jager het by die aankondiging van die nasionale span, wat aanstaande maand in ’n deurslaggewende wedstryd teen Slowenië gaan speel, vir Anderson voorspoed toegewens.
 
Hy het terselfdertyd gesê dat indien Anderson dieselfde aanhang as die Springbokke, Proteas of Bafana Bafana wil geniet, hy sy land sal moet begin verteenwoordig. 
Anderson het reeds onder skerp kritiek van die voormalige Suid-Afrikaanse spelers Kevin Curren, Abe Segal en Gordon Forbes deurgeloop. 
Hulle het verwys na top-spelers soos Novak Djokovic, Rafael Nadal en Andy Murray wat gereeld in Davisbekerwedstryde meeding.