Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Sondag


28°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


26°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Dinsdag


26°C / 17°C

Wind 32km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 63%

Woensdag


23°C / 15°C

Wind 17km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 72%

Donderdag


21°C / 14°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Nuusflitse
Twee vas ná Kagiso-rooftog Busongeluk in Nepal eis 14 Wapendepot van IS in Irak vernietig Polisie in New York met 'n byl aangeval Dokter vas nadat vrou op operasietafel sterf Ebola laat gesondheidswerker na Ivoorkus vlug Gasontploffing in Pole eis drie gesinslede Ebola: Japan se Clever-maatskappy skenk ‘slim’ gesigsmaskers Indië beskerm vlermuise teen vuurwerk Plaasaanval: Seun hardloop 3 km om hulp te soek Derek Swemmer verlaat Kovsies Kernkrag: SA en Rusland ontmoet in Drakensberge ‘Fotobom bom Collins-woordeboek’ Japanse staatslui gebruik departementsgeld in seksklub Rowers blaas kitsbank op, vlug met geld Vry word op Zimbabwe-kampus verbied KZN: Vrou sterf in tref-en-trap-ongeluk Oscar: Belastingbetalers gaan opdok OB benodig R64 miljoen Gat in staat se sak kan tot hoër belasting lei Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk Bloemfonteiners is ongesond, Kapenaars gesond Joodse mans ontevrede oor vroue-advertensies 5 jaar vir Pistorius Wraak-porno: Facebook moet IP-adresse verskaf Neusselle laat verlamde man wéér loop Oscar se beproewing sal nóóit verby wees nie - Aimée Bejaarde egpaar al vier keer beroof Oscar de la Renta sterf Weduwee onthul hoe PW nee sê vir staatshulp
Sport

Verbied oorsese spelers, sê Bok-kaptein

Vrydag 16 Augustus 2013 12:58 nm.

Foto: Gallo Images

WELLINGTON. – Die Springbok-kaptein, Jean de Villiers, het Suid-Afrika gevra om dieselfde beleid as Nieu-Seeland te volg deur spelers wat vir oorsese klubs speel nie vir die nasionale span te oorweeg nie.
’n Groot aantal spelers het Suid-Afrikaanse franchises verlaat sedert die einde van die Superrugby-seisoen verlede maand, met net die Bulls wat agt spelers aan Europese en Japanse klubs moes afstaan.
“Dit is ’n groot probleem in hierdie stadium en die Superrugby-spanne gaan nou heelwat swakker wees,” het die Bok-kaptein Vrydag in ’n telefoniese onderhoud aan Nieu-Seeland se Radio Sport gesê.
Sowel die All Blacks as die Wallabies weier om spelers te kies wat vir oorsese klubs speel in ’n poging om diepte in die span te ontwikkel en behou.
Die Springbok-breier, Heyneke Meyer, het vyf spelers wat kontrakte met oorsese klubs het in sy beginspan gekies vir Saterdag se Rugbykampioenskap-wedstryd teen Argentinië. 
Hulle is Bryan Habana, Morné Steyn, Ruan Pienaar, Francois Louw en Juandré Kruger.