Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Sondag


28°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


26°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Dinsdag


26°C / 17°C

Wind 32km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 63%

Woensdag


23°C / 15°C

Wind 17km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 72%

Donderdag


21°C / 14°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Nuusflitse
Twee vas ná Kagiso-rooftog Busongeluk in Nepal eis 14 Wapendepot van IS in Irak vernietig Polisie in New York met 'n byl aangeval Dokter vas nadat vrou op operasietafel sterf Ebola laat gesondheidswerker na Ivoorkus vlug Gasontploffing in Pole eis drie gesinslede Ebola: Japan se Clever-maatskappy skenk ‘slim’ gesigsmaskers Indië beskerm vlermuise teen vuurwerk Plaasaanval: Seun hardloop 3 km om hulp te soek Derek Swemmer verlaat Kovsies Kernkrag: SA en Rusland ontmoet in Drakensberge ‘Fotobom bom Collins-woordeboek’ Japanse staatslui gebruik departementsgeld in seksklub Rowers blaas kitsbank op, vlug met geld Vry word op Zimbabwe-kampus verbied KZN: Vrou sterf in tref-en-trap-ongeluk Oscar: Belastingbetalers gaan opdok OB benodig R64 miljoen Gat in staat se sak kan tot hoër belasting lei Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk Bloemfonteiners is ongesond, Kapenaars gesond Joodse mans ontevrede oor vroue-advertensies 5 jaar vir Pistorius Wraak-porno: Facebook moet IP-adresse verskaf Neusselle laat verlamde man wéér loop Oscar se beproewing sal nóóit verby wees nie - Aimée Bejaarde egpaar al vier keer beroof Oscar de la Renta sterf Weduwee onthul hoe PW nee sê vir staatshulp
Sport

Smith slaag toetse, pak tasse vir Toulon

Deur sport24 Maandag 02 September 2013 12:50 nm.

Foto: Getty Images

TOULON. - Die voormalige Springbok-flank Juan Smith het 'n eenjaarkontrak met Toulon onderteken, het dié Franse klubspan Sondag in 'n mediaverklaring aangekondig.

Die 32-jarige, wat Suid-Afrika in 69 toetse verteenwoordig het, moes 'n rits mediese toetse ondergaan voordat sy kontrak bekragtig kon word.

Smith het in Februarie sy uittrede aangekondig weens ’n hakseningbesering en ná verskeie operasies, maar gaan nou sy terugkeer in Frankryk maak.

"Saterdag se nederlaag teen Grenoble (28-26)  het ons besluit bespoedig," het Toulon se president, Mourad Boudjellal, Saterdag aan die Nice-Martin-koerant gesê.

Die ysterflank sal na verwagting binne 10 dae by sy nuwe spanmaats in Frankryk aansluit.