Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 54%

Sondag


23°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 56%

Maandag


24°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


23°C / 15°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 2.5mm


Humiditeit 68%

Kuns en Vermaak

Duur stof tot nadenke

Maandag 20 Mei 2013 1:08 vm.

Dustheads, ’n skildery deur die Amerikaner Jean-Michel Basquiat. Foto: AP

Dustheads, ’n skildery deur die Amerikaner Jean-Michel Basquiat wat verlede week vir sowat R460 miljoen op ’n veiling van Christie’s in New York verkoop is.

Basquiat (1960-1988) het sy loopbaan in die 1970’s as graffiti-kunstenaar begin. Sy werk van die 80’s is gesogte voorbeelde van nieu-ekspressionisme en primitiwisme.