Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 11°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 32%

Sondag


25°C / 13°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 29%

Maandag


22°C / 13°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Dinsdag


25°C / 13°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Woensdag


22°C / 12°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Donderdag


26°C / 12°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 41%

Kuns en Vermaak

Wanneer sluiter en kwas ontmoet

Vrydag 31 Mei 2013 01:18

Asuma (digitale druk en akriel op Litho-Realistic-papier), een van die werke in Alet Pretorius en Dylan Graham se uitstalling wat van vandag tot 19 Junie in die galery van die Pretoriase Kunsvereniging te sien is.

Pretorius, ’n Foto24-fotograaf, en Graham, ’n skilder, ondersoek in dié uitstalling iets van die samewerking tussen dié media ten opsigte van ’n gedeelde vergestalting van ’n werklikheid.

Op Saterdag 8 Junie om 11:00 bied die kunstenaars ’n rondleiding aan.

Navrae: 012 346 3100