08 Julie 06:23
14°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 14°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 86%

Donderdag


17°C / 13°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Vrydag


17°C / 12°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Saterdag


15°C / 13°C

Wind 27km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 89%

Sondag


14°C / 12°C

Wind 24km/h


Reënval 5mm


Humiditeit 69%

Maandag


12°C / 10°C

Wind 23km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 70%

Vermaak

Jonah Sack stal in Gallery AOP uit

Vrydag 14 Junie 2013 00:02

Jonah Sack se uitstalling Philosopher Kings begin vanaand in Gallery AOP in die 44 Stanley-sentrum in Milpark, Johannesburg. Dit is Sack se tweede uitstalling in dié galery.

Sy werke sluit in tekeninge, strukture en projeksies en is die produk van sy verkenning van die Johannesburgse landskap, veral die geel mynhope aan die weste- en suidekant van die stad.

Bekendes wat in sy werk figureer, is onder andere Jan Smuts en Cyril Ramaphosa.

Die uitstalling duur tot 13 Julie. Navrae: 011 726 2234.