Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Saterdag


30°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Sondag


29°C / 17°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Maandag


33°C / 18°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


34°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 26%

Woensdag


26°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.7mm


Humiditeit 58%

Kuns en Vermaak

Gewilde sanger probeer selfmoord pleeg

Woensdag 07 Augustus 2013 15:14

Rudi Claase Foto: Verskaf

KAAPSTAD. – Die sanger Rudi Claase sterk tuis aan nadat hy die naweek bewusteloos na 'n hospitaal toe gehaas is nadat hy glo probeer selfmoord pleeg het.
Claase het Sondag 'n oordosis pille gesluk en sy een pols met 'n mes gesny, berig Die Burger.
Volgens sy vervreemde man, Stephen Stewart, van wie hy besig is om te skei, is Claase ontslaan en sterk hy tuis in Pretoria aan. 
Hy is op sterk medikasie om die nagevolge van die oordosis pille teen te werk en slaap die grootste gedeelte van die dag, het Stewart gesê.