Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Saterdag


24°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Sondag


25°C / 15°C

Wind 28km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 58%

Maandag


20°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 2.5mm


Humiditeit 81%

Dinsdag


23°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 68%

Woensdag


22°C / 15°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Nuusflitse
Vermeende verkragter gesoek MH370: Seuns dagvaar oor pa se “dood” Beroemde bokskryt glo gesteel Thuli Madonsela: Jy's nie bo die reg, JZ 13-jarige ontvoer: 'Toestande in ouerhuis nie noodwendig sleg' Steve Hofmeyr ken nie apartheid - Virginia Keppler Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help
Kuns en Vermaak

Oprah 'jammer' oor handsak-bohaai

Deur ap Dinsdag 13 Augustus 2013 5:27 nm.

Oprah Winfrey Foto: Argief

LOS ANGELES. – Die TV-persoonlikheid Oprah Winfrey het om verskoning gevra oor ’n mediastorm wat sy veroorsaak het oor ’n onlangse reis na Switserland.
“Ek dink die voorval in Switserland was net ’n voorval in Switserland. Ek is regtig jammer dat dit opgeblaas is. Ek het doelbewus nie die naam van die winkel genoem nie. Ek is jammer dat ek gesê het dit was Switserland,” het Winfrey by die première van Lee Daniels se rolprent The Butler gesê.
“Ek het daarna verwys as ’n voorbeeld om in ’n plek te wees waar mense nie verwag jy sal wees nie.”
Winfrey het onlangs aan ’n Amerikaanse televisieprogram vertel dat sy onlangs vir die sangeres Tina Turner se troue in Switserland was. In Zürich het sy by ’n deftige boetiek ingestap en gevra om na ’n handsak van $38 000 (sowat R378 000) te kyk.
Die winkelassistent het haar blykbaar nie herken nie, en geweier: “Nee, nee, jy wil nie na daardie een kyk nie, want jy sal dit nie kan bekostig nie.”
Die eienaar van die winkel, Trudie Goetz, en toerisme-owerhede in Switserland het om verskoning gevra, maar Winfrey het gesê dit was nie nodig nie.