Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Woensdag


25°C / 16°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 70%

Donderdag


23°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 68%

Vrydag


26°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Saterdag


25°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Sondag


27°C / 17°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Kuns en Vermaak

Nog vertonings vir Brand

Donderdag 15 Augustus 2013 3:03 nm.

Russel Brand as Arthur in die gelyknamige 2011-fliek.

Ná oorweldigende reaksie van die publiek is ’n bykomende vertoning geskeduleer vir die Britse rolprentakteur en komediant Russel Brand wat in November by Montecasino in Fourways optree as deel van die Suid-Afrikaanse been van sy Messiah Complex-wêreldtoer.
Brand sal nou in vier vertonings van 15 tot 18 November in die Teatro te sien wees, berig die webtuiste Artslink.co.za.
Hy is ook vir twee vertoning op 19 en 20 November by Kunstekaap in Kaapstad.
Kaartjies vir die vertoning by Montecasino kos van R350 tot R550.
Bespreek by Computicket.