01 Augustus 22:16
12°C / 19°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 12°C

Wind 7km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 49%

Maandag


17°C / 13°C

Wind 33km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 67%

Dinsdag


15°C / 13°C

Wind 35km/h


Reënval 14mm


Humiditeit 89%

Woensdag


16°C / 12°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 62%

Donderdag


20°C / 12°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 46%

Vrydag


19°C / 13°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 57%

Vermaak

Realiteitster sterf in New Orleans

Donderdag 15 Augustus 2013 12:37
NEW ORLEANS. – ’n Voormalige deelnemer aan die realiteitsreeks The Bachelor is Woensdag in New Orleans dood in ’n vermeende selfmoordpoging.
Gia Allemand (29) is Maandag deur haar kêrel, die NBA-basketbalspeler Ryan Anderson, na ’n hospitaal gehaas nadat hy haar bewusteloos by haar huis aangetref het.
Dokters het Allemand se lewensondersteuningsmasjiene Woensdag afgeskakel “weens ’n kritieke verlies van brein- en orgaanfunksie”, het haar agent, Penelope Jean Hays,  in ’n verklaring gesê.
Allemand, ’n  professionele ballerina, het met modelwerk begin toe sy as baba in Johnson & Johnson- en Gerber-babakos-advertensies verskyn het. 
Hays het geen verdere inligting gegee oor hoe sy dood is nie.