25 Mei 19:29
14°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 14°C

Wind 28km/h


Reënval 3mm


Humiditeit 91%

Woensdag


17°C / 14°C

Wind 24km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Donderdag


17°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 85%

Vrydag


16°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 5mm


Humiditeit 89%

Saterdag


17°C / 14°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 75%

Sondag


16°C / 15°C

Wind 20km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Vermaak

Grammy-bekroonde sanger vas vir dronkbestuur

Deur ap Vrydag 16 Augustus 2013 09:04
LOS ANGELES. – Die R&B-sanger Miguel is in Los Angeles in hegtenis geneem vir dronkbestuur.
'n Woordvoerder van die California Highway Patrol het gesê die 27-jarige "Adorn"-sanger is omstreeks 02:00 Donderdag in sy BMW X6 afgetrek omdat hy gejaag en sy motor verdonkerde vensters het. 
Die woordvoerder het gesê die sanger se bloedalkoholvlak was 0,10% en die staat se wettige perk is 0,08%.
Miguel is vroeër vanjaar bekroon met die Grammy-toekenning  vir die beste R&B-liedjie vir sy liedjie "Adorn". Hy en Mariah Carey sing ook die liedjie "#Beautiful" saam.  
Die sanger, wie se volle naam Miguel Jontel Pimentel is, se woordvoerder was nie onmiddellik beskikbaar vir kommentaar nie.