Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Saterdag


24°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Sondag


25°C / 15°C

Wind 28km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 58%

Maandag


20°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 2.5mm


Humiditeit 81%

Dinsdag


23°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 68%

Woensdag


22°C / 15°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Nuusflitse
Sataniste soek swart katte in Hongarye Man dood in Tafelberg-tragedie Zambiër vas oor hy in lug skiet ná president se dood ‘Hongarye sit internetbelasting eers op ys’ Miley Cyrus se rok skok Man ontnugter met droomvrou, wurg haar Rowers grawe tonnel om bank te beroof Vermeende verkragter gesoek MH370: Seuns dagvaar oor pa se “dood” Beroemde bokskryt glo gesteel Thuli Madonsela: Jy's nie bo die reg, JZ 13-jarige ontvoer: 'Toestande in ouerhuis nie noodwendig sleg' Steve Hofmeyr ken nie apartheid - Virginia Keppler Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help
Kuns en Vermaak

That 70's Show-aktrise sterf op 43

Deur ap Vrydag 16 Augustus 2013 10:32 vm.

Kelly tydens 'n glansgeleentheid in Hollywood in Februarie 2001. Foto: AP

Die aktrise Lisa Robin Kelly, wat bekendheid verwerf het vir haar rol as Eric Forman se suster in That 70's Show, het gesterf.

Sy was 43.

Volgens Kelly se agent, Craig Wyckoff, is die aktrise Woensdagaand in 'n rehabilitasiesentrum dood.

"Lisa het self besluit om na die rehabilitasiesentrum te gaan waar sy gaan hulp soek het vir haar jarelange stryd teen alkoholverslawing. Gisteraand [Woensdag] het sy die stryd verloor," het Wyckoff Donderdag gesê. 

Wyckoff het geen verdere inligting gegee nie en gesê die oorsaak van haar dood moet nog vasgestel word.

Kelly het uit die kalklig verdwyn na haar verskyning op That 70's Show, waarin die Hollywood-akteurs Ashton Kutcher en Mila Kunis ook verskyn het,  tot sy weer die koerantvoorblaaie gehaal het weens haar persoonlike probleme.

Sy is die afgelope drie jaar minstens vier keer in hegtenis geneem vir onder andere dronkbestuur en huishoudelike geweld.