Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Saterdag


29°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Sondag


28°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Maandag


32°C / 18°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 30%

Dinsdag


31°C / 16°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 32%

Woensdag


26°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Kuns en Vermaak

KKNK-baas loop oor na akademie

Maandag 02 September 2013 21:22

Brett Pyper het bedank as uitvoerende hoof van die Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees en gaan terugkeer na die akademie.

Hy was sedert 2007 aan die hoof van dié kunstefees, wat jaarliks in Oudtshoorn gehou word.

Pyper voltooi vanjaar sy doktorsgraad aan die New York-universiteit en het aangedui hy wil na die akademie terugkeer.

“Dit was vir my ’n groot voorreg om aan Kuns Onbeperk, die Absa KKNK en Klein Karoo Klassique verbonde te wees,” het Pyper in ’n verklaring gesê.

’n Aankondiging oor Pyper se nuwe betrekking sal binnekort gedoen word.