25 April 18:25
Kaapstad Verander Area

Woensdag

20°C / 15°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 76%

Donderdag

19°C / 15°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Vrydag

22°C / 14°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Saterdag

26°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 45%

Sondag

22°C / 16°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Maandag

18°C / 14°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 76%

Nuus 19 April 2017 06:02

Altesaam 177 atlete het op Saterdag 8 April aan die Konica Minolta 15 km-wedloop in Kimberley deelgeneem.

Nuus 19 April 2017 06:02

Sowat 200 jaar nadat die land se eerste geldeenheid en die eerste tiendelige geldeenheid in Griekwastad uitgereik is, word dié geskiedkundige geldeenheid met ’n nuwe R5-muntstuk en versamelmunte gevier.

Nuus 19 April 2017 06:01

Wanneer jy met jou hande in jou hare sit en iemand se hulp moet inroep, is daar verskillende soorte mense wat jou pad kruis.

Nuus 19 April 2017 06:01

“Toe ek grootgeword het, was Kimberley ’n Diamantstad. Ons wil hê dit moet weer blink soos ’n diamant.”.

Nuus 19 April 2017 06:01
Nuus 19 April 2017 06:01

Kimberley se trein wat Woensdag (12/04) die eerste keer in dekades weer gestoom het, kan moontlik binne die volgende paar jaar passasiers om die Kamfersdam en sy flaminke en na die blomryke Namakwaland neem.

Nuus 19 April 2017 06:00

’n Polisiekonstabel van Roodepan in Kimberley het sy vrou Woensdagoggend (12/04) in ’n gyselaarsdrama na bewering in haar arm geskiet.

Nuus 19 April 2017 06:00

As jy ’n nuwe R5-gedenkmunt kry as kleingeld, moenie dit hou en hoop jy gaan meer daarvoor kry nie: Dit bly net R5 werd.

Nuus 19 April 2017 06:00

Noordkaap en SuperSport se Let’s Play is op soek na sportiewe jong mense.

Nuus 19 April 2017 06:00
Nuus 19 April 2017 06:00
Nuus 19 April 2017 06:00
Nuus 19 April 2017 06:00
Nuus 19 April 2017 06:00
Nuus 19 April 2017 06:00

Die onlangse Boskonsert in die Mokala- Nasionale Park suid van Kimberley was vanjaar weer ’n groot sukses.

Nuus 12 April 2017 06:02

Opwinding en afwagting was duidelik op hul gesiggies te sien toe hulle die klokkie by die hek druk.

Nuus 12 April 2017 06:02
Nuus 12 April 2017 06:02

SuperSport Let’s Play, in samewerking met Noordkaap, wil jong mense van laer- en hoërskole vereer wat in sport presteer of wat ander jong mense help om meer aktief te wees.

Nuus 12 April 2017 06:01

Die Sol Plaatje-munisipaliteit sê hy het sy benadering tot die skoonmaak van Kimberley hersien en hoop dat dit deurslaggewend gaan wees om die toestand van die Diamantstad te verbeter.

Nuus 12 April 2017 06:01
Laai Meer
Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.