27 April 18:48
Kaapstad Verander Area

Vrydag

22°C / 15°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Saterdag

27°C / 18°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 36%

Sondag

18°C / 17°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 83%

Maandag

19°C / 16°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Dinsdag

20°C / 15°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Woensdag

21°C / 14°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 46%

Sport 21 April 2017 06:00

Young Peoples RFC kom Saterdag teen Rangers (Kaap) in hul tweede ligawedstryd op Faurestraat-stadion en die o.20’s op Boy Louw-veld te staan. Die o.20’s en derde spanne begin om 13:30, met die hoofwedstryd om 16:00. Oefening gaan voort op Dal Josafat

Sport 21 April 2017 06:00

Dal Josaphat:.

Sport 21 April 2017 06:00

Lede van ’n plaaslike karateklub in Paarl-Oos het uitstekend presteer by die Ryushin Kan-ontwikkelingstoernooi in Kraaifontein.

Sport 21 April 2017 06:00

Paarl Boys’ High certainly showed valour this past weekend when they came out victorious against a strong Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) team at the St John’s College Rugby tournament.

Sport 21 April 2017 06:00

Young Gardens 7’s tightly contested

The Jive Young Gardens 7’s tournament showcased top quality rugby talent last Thursday despite very cool playing conditions.

Sport 21 April 2017 06:00
Sport 21 April 2017 06:00

Paarl Gimnasium het verseker dat die podium beset word by Atletiek Suid-Afrika (ASA) se jeug o.18 en junior o.20 kampioenskap by die Groenpunt-stadion.

Sport 14 April 2017 06:00

Young Peoples Krieketklub se vierde span het Vrydagaand in die eindronde van die Boland-derdeligawedstryd teen Brackenfell met 39 lopies vasgeval.

Sport 14 April 2017 06:00
Sport 14 April 2017 06:00

Die Jaarlikse Jive Young Gardens 7’s Toernooi vind op Donderdagaand 13 April (vandag) plaas by Faurestraat-stadion. Verrigtinge begin vanaf 17:00 wanneer die hoërskole mekaar pak.

Sport 14 April 2017 06:00
Sport 07 April 2017 06:00

Young Peoples se vierde span het Saterdag vriend en vyand verras toe hy ’n sterbelaaide Wellington KK span afgeransel het in die Boland derde liga 20/20 semi–finaal.

Sport 07 April 2017 06:00

The annual Jive Young Gardens 7’s Tournament will take place on Thursday evening 13 April at the Faure Street Stadium. Contact Mario Williams on 082 380 2680 for more information.

Sport 07 April 2017 06:00

The Pearl Valley Ladies Open took place last week, with 128 women from clubs across the Western Cape and Gauteng participating.

Sport 07 April 2017 06:00

Paarl-rugbyklub het Saterdag daarin geslaag om hul eerste Superliga B-wedstryd, teen Collegians-rugbyklub, met 24-13 te wen.

Sport 07 April 2017 06:00

Zandré Jordaan is onlangs as die Boland Kavaliers se kaptein vir die 2017-rugbyseisoen aangewys.

Sport 07 April 2017 06:00

Newly crowned Cape Epic champion Jennie Stenerhag is gearing up for what she believes will be another world-class experience at the Liberty Winelands Encounter in partnership with STANLIB.

Sport 31 Maart 2017 06:02
Sport 31 Maart 2017 06:02

Tien atlete van Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl vertrek binnekort na Amerika om aan die Penn Relay Events deel te neem.

Sport 31 Maart 2017 06:02

Stellenbosch Rugbyakademie bied weer van 11-13 April (09:00-13:00) ’n rugbykliniek op Stellenbosch (Laerskool Stellenbosch) aan vir individuele spelers of spanne met spelers van graad R-7.

Laai Meer
Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.