Stel ons op die proef, vir nuus wat jy kan vertrou. Registreer vir 30 dae gratis
Volksblad- Kontak Ons

Volksblad is die oudste Afrikaanse dagblad – gestig in 1904 – en word in die Vrystaat, die noordoostelike deel van die Noord-Kaap, en op enkele punte in Noordwes en die Oos-Kaap versprei. 

Volksblad is ’n betroubare en gerekende advertensiemedium wat aan adverteerders ’n doeltreffende voertuig bied om ’n groot deel van die Afrikaanse middelklasmark kostedoeltreffend te bereik.  


Redakteur
Gert Coetzee
gcoetzee@volksblad.com 
Tel: 051-404-7600


Hoofbestuurder
Jeannine van Zyl
Jvanzyl2@volksblad.com
Tel: 051-404-7600


Advertensiebestuurder
Rouxnette McKeating
rmckeating@volksblad.com
Tel: 051-404-7600


Bestuurder: Sirkulasie en bemarking
Paul Müller
paul.muller@volksblad.com
Tel: 051-404-7600


Nuusredaksie (Bloemfontein)
Tel: 051-404-7878
Faks: 051-447-9198
nuus@volksblad.com 

Gesels saam
Stuur lesersbriewe aan briewe@volksblad.com
Stuur ’n SMS na 45531 (koste R1,50)

Om in te teken of vir ander inteken-navrae:

Intekenare.nuut@media24.com

Tel: 087 740 1061

Skakelbord
Bloemfontein: 051-404-7600 

Buitekantore 
Welkom: 057-352-4297 
Kimberley: 053-831-2331 
Bethlehem: 058-303-5411 
Kroonstad: 056-212-3171 
Upington: 054-331-3482 
Kuruman: 053-712-1472 


Advertensies

Volksblad: 051-404-7600 
Faks: 051-430-5250 
Netads (geklassifiseerd):
Tel. 051-404-7757 
Faks 051-447-2940 
adverts@volksblad.com

Adres
Nelson Mandela¬rylaan 79, Posbus 267, Bloemfontein 9300
Aflewering
Intekenare: 087-740-1065
intekenare@media24.com
Agente: 0861-888-989
SMS diens en dan jou klagte na 31069 (SMS¬ gratis)

Volksblad onderskryf die gedragskode van die Suid-Afrikaanse Persombudsman wat vereis dat nuusdekking waar, akkuraat, regverdig en gebalanseerd moet wees. Indien ons na u mening hierin faal, meld dit gerus aan by Gert Coetzee by 051-404-7600 (tussen 10:00 en 17:00). Laat ’n boodskap indien nodig. U kan ook ’n e-pos stuur aan gcoetzee@volksblad.com, of u beswaar faks na 051-447-9198. Die Persombudsman van Suid-Afrika is beskikbaar by 011-484-3618 of ombudsman@presscouncil.org.za.


Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.