23 Junie 19:17
Kaapstad Verander Area

Saterdag

15°C / 9°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Sondag

15°C / 10°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Maandag

18°C / 9°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Dinsdag

18°C / 13°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Woensdag

15°C / 13°C

Wind 36km/h

Reënval 12mm

Humiditeit 78%

Donderdag

13°C / 10°C

Wind 7km/h

Reënval 1mm

Humiditeit 63%

Stemme 05 Mei 2017 15:43

Jammer oom Angus, maar moenie verdoem waar dit nie jou plek is nie

Stemme 20 Februarie 2017 06:02

Dit sluit die goeies uit, maar sommige plaaslike onnies vergryp hulle oor naweke só aan drank dat hulle alle selfrespek verloor. Hulle lyk baie sleg in die oë van die publiek en gee ’n slegte naam aan ’n baie eerbare beroep.

Stemme 20 Februarie 2017 06:01
Stemme 20 Februarie 2017 06:01

Met verwysing na die berig “Opknapping gaan Vredenburg estetiese hupstoot gee” in die Weslander van 26 Januarie 2017 wil ek graag ietsie duidelik stel. Die “ou stasiestoor” waarna verwys word in die berig is op ’n afsonderlike erf en het niks te make

Stemme 20 Februarie 2017 06:01

Lief en leed in een week

Geen week by die Weslander is ooit dieselfde nie, elke week bring sy eie verrassings.

Stemme 20 Februarie 2017 06:01

The article in Weslander on “‘Gevaarlike’ bromstroke en borde af” spurred me to write of my anger with the provincial authorities.

Stemme 13 Februarie 2017 06:02

Net die volgende regstelling uit Jan Hanekom se brief oor die myn.

Stemme 13 Februarie 2017 06:02

Ek wil net ’n groot dankie sê aan die ambulans-personeel wat my ma Vrydagoggend, 20 Januarie net na 06:00 kom haal het nadat sy ’n massiewe asma aanval gehad het. Dankie vir jul besorgdheid en puik diens.

Stemme 13 Februarie 2017 06:01

Oud-Springbok Joost van der Westhuizen se moedige stryd teen die meëdoenlose motorneuronsiekte (MNS) het baie mense geraak.

Stemme 13 Februarie 2017 06:01

Ek lees in die Weslander die laaste paar weke van die kreef wat minder raak en die verskillende reaksies vanuit die gemeenskap.

Stemme 13 Februarie 2017 06:01
Stemme 13 Februarie 2017 06:01

Afskuwelik!! Afgryse!.

Stemme 06 Februarie 2017 06:02

Ek verwys na berigte in die Weslander van 19 en 26 Januarie 2017 oor SBM-raadslede se salarisse.

Stemme 06 Februarie 2017 06:02

Met verwysing na “G’n kreef vir enigeen”.

Stemme 06 Februarie 2017 06:02
Stemme 06 Februarie 2017 06:01

Donderdagoggend 19 Januarie het my sesjarige seun, Matthew, begin kla dat sy magie pyn en dat hy naar is.

Stemme 06 Februarie 2017 06:01

Die visbedryf, ingesluit kreef, is deel van die Weskus se kultuur. Jy hoor dit in die gesegdes, jy sien dit in die visserskuite, in tuine oral, selfs op ons munisipale kenteken pryk een.

Stemme 06 Februarie 2017 06:01

Ek wil vra . . . Elandsfontein het al soveel positiewe dinge hier in ons omgewing laat gebeur sedert hulle koms, belê steeds in ons hele Weskus-gemeenskap waar nie net die Hopefielders by baat vind nie.

Stemme 30 Januarie 2017 06:02

Giant, die hond . . . Dis ongelooflik dat mense in en om die huis woon waar Giant aan ’n ketting vasgemaak is, sonder kos en water en só mishandel deur met ’n piksteel geslaan te word.

Stemme 30 Januarie 2017 06:01
Laai Meer
Kontak Klik Hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.