Die familie van die Bafana Bafana-doelwagter Senzo Meyiwa het hul frustrasie Vrydag uitgespreek omdat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) nog nie inligting oor die vermeende baasbrein van sy moord voor die hof gedaag het nie.
“As dit nie vir die sterk diefwering was nie, het ons weer vandag ’n lelike ding in die Vrystaat gesien."
Twee vrouespeurders van Sunnyside in Pretoria het Vrydag gewys hulle staan vir geen misdadiger terug nie.
Gee vir Wayne Pivac tyd, pleit Eddie Jones.
Jake White het die afgelope week midde-in al die praatjies oor die Bulle wat Saterdag straks van Nuweland afskeid neem, ’n gevoel van heimwee gekry na ’n roemryke dag in Frankryk, 23 jaar gelede.
In Pretoria word die messe geslyp om Saterdagaand die bokramme van die Westelike Provinsie in dié spanne se eerste Curriebeker-wedstryd van hierdie vreemde rugbyseisoen af te slag.
Die Covid-19-pandemie beteken jou koors word gereeld gemeet. Maar te min mense meet hul koors as dit by hul beleggings kom - met baie nadelige gevolge. Andró Griessel verduidelik wat hy bedoel.
Die departement van hoër onderwys en opleiding het Donderdag sy amptelike lys van die mees gesogte vaardighede in die land vir 2020 bekend gemaak.
Die koronaviruspandemie het vanjaar die stormlope en vertrappings, waaraan Suid-Afrikaners die afgelope jare op Swart Vrydag gewoond geraak het, suksesvol gepootjie.
Jy verjaar vandag, oom Frik. Baie geluk! Jy is vandag 85 jaar oud, en tog sukkel ek om aan oom te dink as oud, ’n bejaarde.
Julius Malema se geweldsdreigemente teen die polisie is deel van ’n breër probleem wat onder ons neus al hoe erger raak sonder dat daar iets wesenliks aan gedoen word.
Haarkleursel wat uitgroei en woeste wenkbroue is maar van die gevolge van die inperking, maar die impak daarvan lê dieper as wat die oog kan sien.
’n Ouma se aandag en liefde het byna geen gelyke nie – en dít is presies wat kykers eerstehands in die Via-reeks Ouma weet mos beleef.
“Baie vroue ervaar hierdie aggressiewe kankergeen – dalk nie self nie, maar iemand wat hulle ken worstel daarmee.”.
Gewilde kunstenaars soos Tamara Dey en Ami Faku is te sien op die gratis #UNlaunch-fees wat Volkswagen die naweek by Melrose Arch hou om sy nuwe T-Roc-model bekend te stel.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) raak almal in Suid-Afrika se lewens – nie net mense wat na aan die kus woon nie, maar elkeen wat naby ’n swembad, meer, riviere of dam woon of daarvan gebruik maak.
Willow Creek Olive Estate het weer eens hulself bewys as een van die top- Suid-Afrikaanse handelsname – op nasionale en internasionale vlak.
Die oud-Bloemfonteiner en -Springbok Morné Steyn, die skopafrigter Vlok Cilliers en Solidariteit Helpende Hand skrum nou saam met die oog daarop om landwyd 1 000 hoërskool-sportleerlinge van sportbenodigdhede te voorsien.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Tydens hierdie onsekere jaar kan jy nou wel seker maak dat jy ingelig word sodra die matriekuitslae volgende jaar beskikbaar gestel word. Lees nou
Vir sowel die Wes- as Oos-Kaap is ’n benadering nodig wat die verspreiding van die koronavirus in bedwang sal bring.
’n Foto van ’n grootwithaai wat uit die water spring met ’n rob in sy bek deur die Suid-Afrikaanse natuurlewefotograaf Chris Fallows, trek groot aandag sedert dit Woensdag op die Instagram-blad “Wildliveplanet” geplaas is.
’n Gedeelte van die R35 miljoen-droogtehulpfonds wat vir boere van die droogtegeteisterde Noord-Kaap bewillig is, is uiteindelik beskikbaar gestel.
Dit is dag 247 van die nasionale staat van inperking. Volg die jongste verwikkelinge oor die Covid-19-pandemie hier.
Registreer vir die matriekuitslae-nuusflits
Hierdie webtuiste is beskerm deur reCAPTCHA en die Google Privaatheidsbeleid en Bepalings en voorwaardes geld.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.