Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
App Inligting
Netwerk24-app

Al jou gunsteling- Afrikaanse inhoud in die palm van jou hand met Netwerk24 se app. Die app is beskikbaar op Android en iOS in die Play Store en Apple-winkel. Laai dit só af:

 

Android-gebruikers:

Stap 1: Besoek die Google Play Store of klik hier

Stap 2: Registreer vir ’n gratis proeftydperk vir 30 dae, of meld aan met jou e-posadres en wagwoord.

 

iOS-gebruikers:

Stap 1: Klik hier en registreer vir ‘n gratis proeftydperk vir 30 dae se onbeperkte toegang.

Stap 2: Besoek iTunes deur op die skakel te klik en laai die app af.

Stap 3: Gebruik jou e-posadres en wagwoord om aan te meld

 

So maklik soos dit!

Om die app af te laai, is gratis. Ná 30 dae sal jy ‘n betalende intekenaar van Netwerk24 moet word om verder te kan lees. Indien jy verkies om by die intreeslag ’n intekenaar te word, verbeur jy nie jou gratis toegang van 30 dae nie.

Netwerk24 bied die beste nuus- en leefstylinhoud van die dag -terwyl die storie ontvou. Lees al jou gunsteling- Afrikaanse tydskrifte en koerante alles op een plek. Die jongste tydskryfinhoud is eksklusief beskikbaar vir betalende intekenaars 

Word vandag nog ’n intekenaar teen slegs R99 per maand en geniet jou inhoud op ‘n drafstap.

 

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.