Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Finweek
Sasfin - maak ’n bietjie geld
2 November 2017

Dit is wat ek ’n fundamentele handelstransaksie noem en wat met die verloop van jare goed gewerk het.

Die idee is om Sasfin te koop wanneer die prys net 10% hoër as die netto batewaarde (NBW) of boekwaarde is. Dit word gewoonlik die prys/ekwiteitsverhouding (p:e-verhouding) genoem. Wanneer die Sasfin-prys 110% van NBW bereik, is dit ’n koopsein, met die aandeelprys wat dan gewoonlik tot 140% of 150% van NBW beweeg.

Op die oomblik is die verklaarde boekwaarde van Sasfin sowat 5 000c, maar as ek rekening hou met korporatiewe aktiwiteit, verdiskonteer ek dit tot 4 500c, wat dit op 110% van NBW te staan bring.

Op die oomblik is die verklaarde boekwaarde van Sasfin ongeveer 5 000c, maar as ek rekening hou met korporatiewe aktiwiteit, verdiskonteer ek dit tot 4 500c, wat dit op die magiese 110% van NBW te staan bring. Hierdie handel kan van ses tot 18 maande voortduur en gedurende daardie tyd sou ek verwag dat die NBW ook sal toeneem, dus kan ’n uitgangsprys ongeveer 7 500c wees terwyl die NBW tot 5 500c styg. Jy sal oor die tydperk ook dividende ontvang (huidige opbrengs van bykans 5%), wat die opbrengs verhoog.

’n Laaste belangrike punt is dat ek die handel nie hefboomfinansier nie en koop eenvoudig regstreeks omdat dit ’n betreklik langtermyntransaksie is.

* Stuur 'n e-pos aan terugvoer@finweek.co.za

Meer oor:  Uitgawe 2 November 2017  |  Sasfin  |  Finweek  |  Markte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.