Frannamc
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelig. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Blouoƫ73
Eks still aan begin maar is n lag en half meeste van tye. Bly by my woord al het ek my foute ook.