Lizz000
Ek is n positiewe mens en hou van die lekker dinge in die lewe. Baie sosiaal, hou van n kuiertjie op die regte tyd maar waardeer ook daai alleen tyd saam. Ek is baie reguit, nie...
Nicky10bry
Wel ek is n goeie opgevoede mens wat liefde soek en ook om liefde te gee, ek is nie vol stories nie en ek het nie baie issues nie.