Komonskyk85
Ek beskou myselfas n vriendelike en gemaklike mens om mee oor die weg te kom. Hou van sosialiseer en nuwe mense te leer ken.
dametjie28
Ek is n interne ouditeur wat altyd streef na sukses. Familie en waardes is baie belangrik vir my. My hobbies is netbal, quad ry, series kyk, tyd saam familie en toer.