SJS
My belangstellings is diere, reis, sport, kos, natuur. Goed wat my afsit is oneerlikheid, mense wat planne maak en dan kanselleer.
Braam
Ek is enkel en sou graag iemand wil ontmoed wat lekker kan gesels en die lewe kan geniet. Eerlikheid is baie belangrik