Maryks
Ek is uniek, kreatief, gefokus, liefdevol, excitable en gee baie om vir almal. Ek is mal oor koffie, die buitelug, diere, musiek, woorde, kreatief wees en kos maak. My waardes...
Cheeky_Gogga
Ek is die beste ding wat nog met jou gebeur het. Ek is vriendelik , sin vir humor. Hou van dans en n lekker kuier. Ek praat baie.