Ouboet78
As mense nie mekaar leer ken nie sal hulle nooit weet wat die ander het om te offer inie lewe.
Romantikus
Gelukige en gemaklike persoon. Glo in liefde en geluk, respek en opregtheid is belangrik. Nederig en maak tyd vir my mede mens. Sal altyd om gee oor diere.